Bokke Crush Rivals To Stay World No.1 CCN Sport South Africa has done it again! The Springboks have claimed yet another Rugby Championship title, sealing victory with a nail-biting 29–27 win over Argentina at Twickenham last weekend. This triumph not only crowns them back-to-back champions but also secures their World Rugby No.1 ranking with a … Read More “🇿🇦 South Africa Claims Another Title” »
Category: Sport
Springbokke wys wĂŞreld wie baas is CCN Sport KAAPSTAD:- Suid-Afrika het weer geskiedenis gemaak, toe die Springbokke die Rugby Championship 2025 met trots ingepalm het ná ’n spanningsvolle 29 –27 sege oor ArgentiniĂ« op Twickenham. Hierdie oorwinning bevestig die Bokke se plek bo-aan die WĂŞreld Rugby-ranglys, met ’n indrukwekkende 92.20 punte, en bring hul tweede opeenvolgende … Read More “Suid Afrika palm nog ‘n rugby titel in” »
Deur Isaac Cloete Springbok: – Die Suzuki Griekwas het Saterdag op Ellispark vir ’n sprokiesmoment gesorg toe hulle die Curriebeker-eindstryd teen die Fidelity ADT Leeus met 27-25 in beseringstyd gewen het. Vir die Noord-Kaap, waar rugby diep in die gemeenskap se are vloei, het diĂ© oorwinning nuwe hoop en trots laat ontvlam. Die laaste keer … Read More “Griekwas skryf geskiedenis met Curriebeker-triomf” »
In ‘n Nasionale Sokkertoernooi Deur Isaac Cloete PORT NOLLOTH:-  Feesvieringe het die naweek hoogty gevier in die kusdorp Port Nolloth, nadat die plaaslike laerskool, Port Nolloth PrimĂŞr, ’n historiese oorwinning behaal het tydens die gesogte Kay Motsepe Skoletoernooi, wat in Kimberley aangebied is. Die O/13-sokkerspan van die skool het nie net hul teenstanders oortref nie, … Read More “Port Nolloth PrimĂŞr Behaal Glorieryke Oorwinning” »
Berig – George April HOPEFIELD:-  Die voorsitter van die Boland Skeidsregters Vereniging, Linston Manual, is Woensdagaand tydelik geskors, met betaling, na bewering na toenemende druk oor beweerde korrupsie onder klubrugby-skeidsregters. Volgens berigte op sosiale media is ’n ander skeidsregter reeds ’n paar weke gelede lewenslank geskors, hoewel CCN geen bevestiging kon kry nie, aangesien die … Read More “Korrupsie in Boland Klubrugby – Voorsitter Skorsing Bevraagteken” »
Danger Rangers” wys hoe dit gedoen word  Verslaggewer – Isaac Cloete Clanwilliam :- Die gewilde Rangers-netbalspan van Bergsig, Springbok, het die afgelope naweek behoorlik vlamgevat by die jaarlikse SuperSpar Netbaltoernooi in Clanwilliam, en met hul prestasie vir trots en trane gesorg in hul gemeenskap. Met vyf uit vyf oorwinnings, waaronder groot seges teen Brackenfell (29-7) … Read More “Namakwaland se Netbal Dames Oorheers Toernooi” »
Confusion and Concern as BT Football Academy Faces Public Scrutiny Reporter – George April Western Cape:- A group of 25 young footballers and three coaches from BT Football Academy in Cape Town are currently stranded in Lisbon, Portugal, after participating in the prestigious Donosti Cup 2025 tournament. What was meant to be a dream experience … Read More “Stranded in Portugal âš˝ 25 SA Football Kids Await Flight Funds to Return Home” »
“Wys Jou Potensiaal en Spring Jou Toekoms In” CCN Verslagspan Stellenbosch:- Kom wys jou atletiek-potensiaal en kwalifiseer vir ’n beurs by HoĂ«rskool Stellenbosch! Die Athletics Cycling Education Trust, in vennootskap met HoĂ«rskool Stellenbosch, bied jong atlete van regoor die Wes-Kaap ’n uitsonderlike geleentheid: die kans om ’n atletiekbeurs vir 2026 te wen! Hierdie inisiatief is … Read More “Atletiek Beurse vir 2026” »
Wat Die Weskus Kan Gaan Verteenwoordig Berig:- George April HOPEFIELD:- Terwyl baie kinders erkenning kry vir hul sportprestasies, loop een stil kampioen in die gange van Hopefield PrimĂŞr, onvermeld, ongesien, maar ongeĂ«wenaard op die veld. Haar naam is Monray Samuels, en sy is die enigste leerder van haar skool wat die 2025 Weskus-span gehaal het. In … Read More “Monray – Die Stil Kampioen van Hopefield PrimĂŞr” »
Wet weather is forecast for the Western Cape over the weekend – Enjoy the Schools Sport on SuperSport By CCN Sports Desk It’s a feast of future stars, fierce rivalries, and all-out school pride this weekend on SuperSport Schools, with a loaded lineup of action running from Friday, 6 June to Sunday till 8 June … Read More “School and Youth Sports Action on SuperSport” »