A Historic Return South Africa is celebrating a moment of national pride as Bafana Bafana officially qualified for the 2026 FIFA World Cup, marking their long-awaited return to football’s biggest stage.For the first time since 2002, the senior men’s national team will represent the nation at the World Cup – a journey marked by resilience, … Read More “Bafana Bafana Qualify for the 2026 FIFA World Cup” »
Category: Sport
CCN Editor – George C April Cape Town:- South African rugby star Manie Libbok, who captured the hearts of fans across the country during his time with the Stormers, is preparing to make his mark in Japan with the Hanazono Kintetsu Liners. Libbok played a pivotal role in the Stormers’ resurgence back in 2021, guiding … Read More “Manie Libbok Set to Begin New Chapter in Japan” »
Bokke Crush Rivals To Stay World No.1 CCN Sport South Africa has done it again! The Springboks have claimed yet another Rugby Championship title, sealing victory with a nail-biting 29–27 win over Argentina at Twickenham last weekend. This triumph not only crowns them back-to-back champions but also secures their World Rugby No.1 ranking with a … Read More “🇿🇦 South Africa Claims Another Title” »
Springbokke wys wêreld wie baas is CCN Sport KAAPSTAD:- Suid-Afrika het weer geskiedenis gemaak, toe die Springbokke die Rugby Championship 2025 met trots ingepalm het ná ’n spanningsvolle 29 –27 sege oor Argentinië op Twickenham. Hierdie oorwinning bevestig die Bokke se plek bo-aan die Wêreld Rugby-ranglys, met ’n indrukwekkende 92.20 punte, en bring hul tweede opeenvolgende … Read More “Suid Afrika palm nog ‘n rugby titel in” »
Deur Isaac Cloete Springbok: – Die Suzuki Griekwas het Saterdag op Ellispark vir ’n sprokiesmoment gesorg toe hulle die Curriebeker-eindstryd teen die Fidelity ADT Leeus met 27-25 in beseringstyd gewen het. Vir die Noord-Kaap, waar rugby diep in die gemeenskap se are vloei, het dié oorwinning nuwe hoop en trots laat ontvlam. Die laaste keer … Read More “Griekwas skryf geskiedenis met Curriebeker-triomf” »
In ‘n Nasionale Sokkertoernooi Deur Isaac Cloete PORT NOLLOTH:- Feesvieringe het die naweek hoogty gevier in die kusdorp Port Nolloth, nadat die plaaslike laerskool, Port Nolloth Primêr, ’n historiese oorwinning behaal het tydens die gesogte Kay Motsepe Skoletoernooi, wat in Kimberley aangebied is. Die O/13-sokkerspan van die skool het nie net hul teenstanders oortref nie, … Read More “Port Nolloth Primêr Behaal Glorieryke Oorwinning” »
Berig – George April HOPEFIELD:- Die voorsitter van die Boland Skeidsregters Vereniging, Linston Manual, is Woensdagaand tydelik geskors, met betaling, na bewering na toenemende druk oor beweerde korrupsie onder klubrugby-skeidsregters. Volgens berigte op sosiale media is ’n ander skeidsregter reeds ’n paar weke gelede lewenslank geskors, hoewel CCN geen bevestiging kon kry nie, aangesien die … Read More “Korrupsie in Boland Klubrugby – Voorsitter Skorsing Bevraagteken” »
Danger Rangers” wys hoe dit gedoen word Verslaggewer – Isaac Cloete Clanwilliam :- Die gewilde Rangers-netbalspan van Bergsig, Springbok, het die afgelope naweek behoorlik vlamgevat by die jaarlikse SuperSpar Netbaltoernooi in Clanwilliam, en met hul prestasie vir trots en trane gesorg in hul gemeenskap. Met vyf uit vyf oorwinnings, waaronder groot seges teen Brackenfell (29-7) … Read More “Namakwaland se Netbal Dames Oorheers Toernooi” »
Confusion and Concern as BT Football Academy Faces Public Scrutiny Reporter – George April Western Cape:- A group of 25 young footballers and three coaches from BT Football Academy in Cape Town are currently stranded in Lisbon, Portugal, after participating in the prestigious Donosti Cup 2025 tournament. What was meant to be a dream experience … Read More “Stranded in Portugal ⚽ 25 SA Football Kids Await Flight Funds to Return Home” »
“Wys Jou Potensiaal en Spring Jou Toekoms In” CCN Verslagspan Stellenbosch:- Kom wys jou atletiek-potensiaal en kwalifiseer vir ’n beurs by Hoërskool Stellenbosch! Die Athletics Cycling Education Trust, in vennootskap met Hoërskool Stellenbosch, bied jong atlete van regoor die Wes-Kaap ’n uitsonderlike geleentheid: die kans om ’n atletiekbeurs vir 2026 te wen! Hierdie inisiatief is … Read More “Atletiek Beurse vir 2026” »
