CCN Nuus Weskaap:- In die afgelope 72 uur het Shotspotter 21 skietvoorvalle in die Elsieskraal-omgewing van Manenberg opgespoor. Die LEAP Reaksie-eenheid het vinnig opgetree, en danksy intelligensieverslae kon lede ’n verdagte arresteer wat in besit was van ’n gelaaide Glock-pistool, ’n verlengde magasyn, en nog twee magasyns met in totaal 59 rondtes ammunisie. Die verdagte … Read More “’N Sukses Verhaal – “Maar ’n Sistemiese Mislukking”” »
Mark a Turbulent Day Across South Africa CCN News Desk Cape Town:- Residents of Retreat, Cape Town, were left shaken early Thursday morning after a shooting incident in Beethoven Road left three people seriously to critically injured. According to initial reports, the attack occurred at dawn, prompting a rapid response from emergency services and SAPS. … Read More “Morning Violence and Major Drug Bust” »
Op pad na die Wêreldbeker-finaal! Verslaggewer – George April Barsapara Krieketstadion, Guwahati, Indië: Die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan het Woensdag ’n ongelooflike vertoning gelewer toe hulle Engeland met ’n verstommende 125 lopies verslaan het, om hul plek in die ICC Vroue Wêreldbeker-finaal te versekerBatting eerste, het die Proteas ’n indrukwekkende 319 vir 7 op die telbord geplaas. … Read More “Protea Vroue skryf Geskiedenis” »
Verslaggewer – George April Bothasig:- ’N E-hailing rit het Sondagoggend, 26 Oktober 2025, omstreeks 01:00 in ’n verrassende draaipunt geëindig, toe ’n onbetaalde passasier uiteindelik baie meer moes betaal as net sy ritfooi. Lede van Bothasig SAPD het ’n klagte ontvang van ’n e-hailing drywer wat beweer het dat ’n 31-jarige man van Millstraat geweier … Read More “Misdaad Betaal Nie – Betaal Drywer Eerste Keer 😂” »
LEAD TO TWO ARRESTS By CCN News Grabouw:- Two suspects were arrested in separate incidents on Monday evening, following swift police action in Grabouw and Makhaza. Members from the Caledon Public Order Policing Unit and the Makhaza Crime Prevention Unit made the arrests during routine patrols and crime prevention operations. According to police reports, officers … Read More “Targeted Police Operations in Grabouw & Makhaza” »
During Operation Shanela II in the Cape By CCN Reporter CAPE TOWN:- The continued efforts by Operation Shanela II members to curb drug-related crimes in Cape Town, led to two major arrests on Monday, 27 October 2025. During a stop-and-search operation in 5th Avenue, Ravensmead, at around 15:45, officers pulled over a vehicle driven by an … Read More “Two Arrested in Separate Drug Busts.” »
Verslaggewer – George C April Kaapstad:- Verskeie skokkende voorvalle van geweld het vandag die Wes-Kaap geruk, met vier afsonderlike insidente wat polisie en gemeenskappe in spanning gelaat het. In Firgrove, naby Somerset-Wes, is ’n vrou vroeër vanoggend noodlottig geskiet buite haar woning in Wineryweg. Volgens bronne het die polisie op die toneel gereageer waar verslae … Read More “Reeks Gewelddadige Aanvalle Skok die Wes-Kaap” »
Reporter – George April Cape Town:- A wave of violence has left several Cape communities in shock today, following four separate stabbing and shooting incidents reported across the province. In Firgrove, near Somerset West, a woman was fatally shot outside her home on Winery Road early Tuesday morning. Police officers were on scene where heartbroken … Read More “Series of Violent Attacks Shock Western Cape Communities” »
CCN-Nuusredaksie Kaapstad:- Die opposisieparty GOOD het ’n strafregtelike klag by die polisie ingedien teen senior lede van die Wes-Kaapse Regering, insluitend die LUR vir Onderwys en provinsiale tesouriebeamptes. Minister David Maynier die LUR vir Onderwys in die Wes-Kaap Dit gaan oor beweerde bedrog en wanvoorstelling van die provinsie se onderwysbegroting. Volgens GOOD se leier in … Read More ” Politieke Party lê Strafklag teen Wes-Kaapse Onderwysleiers” »
CCN National Desk Johannesburg:- South Africans are reeling as shocking details emerge from the massive corruption scandal at Tembisa Hospital, where investigators uncovered how more than R2 billion meant for patients was looted through fraudulent tenders and fake suppliers.According to the ongoing investigation, multiple syndicates operated inside the hospital’s financial systems – manipulating quotes, inflating … Read More “R2 Billion Tembisa Hospital Corruption Exposed” »
