Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Begroting – Reaksies van Opposisie

Posted on March 12, 2025March 12, 2025 By The Editor
Headline

Opposisie is altyd vinnig met kritiek, maar waar is die dade?

KAAPSTAD:- Met die Minister van Finansies se begrotingsrede vandag, was die opposisie vinnig om te reageer.

Soos te verwagte, het verskeie partye hul misnoeë uitgespreek en skerp kritiek gelewer op hoe die land se geld bestuur word.

“Hierdie begroting doen niks om armoede te verlig nie,” het een opposisielid gesê.  ’n Ander het verklaar:  “Ons ekonomie gaan agteruit en daar is geen werklike oplossings in. hierdie toespraak nie.” Sommige het selfs gewaarsku dat Suid-Afrika op ’n finansiële afgrond afstuur.

Hierdie stellings klink kragtig,  en dalk selfs waar, maar die vraag bly:  Wat doen hierdie partye self om sake te verbeter?  Dit is maklik om te sê iets werk nie, maar moeiliker om self planne op die tafel te sit en dit te laat werk.

Vir die gewone mens, veral hier op die platteland, voel dit soms of politici in hul eie wêreld leef. Terwyl hulle mekaar aanval oor syfers en belastingkoerse, bly mense sukkel met hoë kospryse, swak dienslewering en ’n gebrek aan werks geleenthede.

Suid-Afrikaners het genoeg gehad van net praat,,  Dit is tyd dat gemeenskappe  begin vrae vra. Waar is die dade?

Waar is die regte oplossings, en belangriker, wie is regtig bereid om die harde werk te doen om ons ekonomie en ons dorpe te verbeter?

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: South Africans Face VAT Hike
Next Post: Explosive Testimonies in Joshlin Smith Case ❯

You may also like

Headline
“We’re Not Xenophobic – We’re Desperate”
July 28, 2025
Headline
Joshlin Case – Week Round up
March 20, 2025
Headline
Manhunt Underway after Four Shot Dead
March 8, 2026
Headline
Wanneer Geregtigheid Stilstaan – Neem Burgers Die Wet Terug
November 12, 2025

Recent Posts

  • Munisipale Bestuurder van Kamiesberg Weer in die Spotlight
  • West Coast Netball Star – Beulen Lazarus
  • Executive Mayor Represent Saldanha Bay Municipality
  • WCSS roep Weskus sportklubs en organisasies op
  • Trump’s High-Stakes Game with Iran

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown