Worcester:- The Worcester Regional Court sitting in Ceres has sentenced child rapist, Aphiwe Mpambani, to 25 years direct imprisonment after he grabbed a minor off the street in Nduli, Ceres, dragged her into his shack and raped her. He threatened to kill her if she told anyone about the rape. The successful prosecution and sentence … Read More “Court Sentences Man 25 Years – Imprisonment For Child Rape” »
Month: May 2025
CCN Report Cape Town: – The Western Cape Provincial Serious and Violent Crimes Unit is seeking the assistance of the public to locate 34-year-old Robert Anele Nkwitshi and 32-year-old Luvo Mojozi. It is believed that they can assist police with the investigation of a double murder perpetrated on November 26 2024 in NY108, Gugulethu. Preliminary … Read More “Police Seek Help – Murder Charge” »
ย Maatskappy Reageer op Waterbekommernisse en Verseker Gemeenskaps betrokkenheid Berig:- George April Hopefield:- Na vorige berigte op CCN oor gemeenskapsvrae rondom die grootskaalse sonkragprojek in Hartebeesfontein naby Hopefield, het die betrokke ontwikkelaar, Phelan Green Energy, uiteindelik โn omvattende reaksie uitgereik. In โn brief aan ‘n plaaslike inwoner, het die maatskappy verskeie kritieke kwessies aangespreek, insluitend misdaad, … Read More “Sonkragprojek in Hopefield” »
Saldanhabaai:- Daar was weer drama in die hof toe mnr. Errol Pietersen, die maatskaplike werker verantwoordelik vir die slagoffer-impakverslae, uiteindelik verskyn het, ย maar nie sonder spanning nie. Met โn onverklaarbare houding teenoor regter Nathan Erasmus, het hy gou in sy plek beland, toe die regter hom droogweg aanbeveel het om eerder โโn koppie koffie … Read More “๐๐ผ๐๐ต๐น๐ถ๐ป ๐ฆ๐บ๐ถ๐๐ต – Die Waarheid maak Seer…!” »
Social Workerย Vanishes from Courtย Reporter –ย Rix Ashley SALDANHA BAY:- The Western Cape High Court sitting in Saldanha was thrown into disarray this morning, during the resumed sentencing of the accused in the Joshlin Smith case. What was meant to be a day of crucial testimony turned into confusion and concern after Errol Pieterson, … Read More “Shock Twist in Joshlin Smith Sentencing” »
Berig:- George April HOPEFIELD:- ย โ โN Gesin van Hopefield, wat vir jare โn bestaan maak deur houtwerk, is gister deur wetstoepassers en โn munisipale voorman gestop. Uitvoerende Burgermeester:ย Andrรจ Truter – Foto – SBM website Die rede? Die omstrede skietbaan buite die dorp, wat twee jaar gelede gesluit is nรก sterk gemeenskapsprotes, gaan weer oopgemaak … Read More “Gemeenskap se Inkomste Stop – Skietbaan Maak Weer Oop in Hopefield” »
TREATED WORSE THAN LIVESTOCK IN THE WESTERN CAPE Reporter – George April ROBERTSON:- Every morning and evening in the Boland, trucks overloaded with human beings,ย not cargo,ย roll through towns and farmlands. These are the Western Capeโs farmworkers, transported in conditions that would be illegal for animals. South African regulations clearly protect pigs during transit: … Read More “Farmworkers Die On The Backs Of Trucks” »
Cape Flats Communities Ask – How Much More Must We Take?’” CCN Report Team Cape Town:-ย Gunfire once again shattered the fragile night in Wesbank on Sunday and even on this Monday night. Two people were killed, and two others wounded in a deadly shooting on Malgas Street.ย Just hours later, another report of gunshots … Read More “Another Night of Violence” »
TYD VIR AKSIE IN DIE WES-KAAP Berig – George April BOLAND DORPE:-ย Elke oggend en aand word duisende plaaswerkers in die Wes-Kaap soos diere op oop trokke vervoer. Sonder enige beskerming teen wind, son of gevaar.ย Hierdie skokkende tonele, wat daagliks in dorpe soos Robertson, De Doorns, Ashton en Ceres afspeel, plaas โn skadu oor … Read More “Varke Word Beter Behandel as Plaaswerkers” »
Tydens Gewapende Rooftog in Delft Kaapstad:-ย โN 19-jarige jongman is Sondagaand tragies doodgeskiet tydens โn gewapende rooftog by sy familie se huis in Drakensbergstraat, N2 Gateway, Delft. Volgens vroeรซ verslae was die jongman se pa, โn plaaslike taxi-eienaar,ย glo die teiken van die aanval toe hy omstreeks 20:50 by hul woning aangekom het. Polisiewoordvoerder, Kaptein … Read More “19-Jarige Jongman Doodgeskiet” »