Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us


Bryan-Jade Rhodes – Ondersteun Opkomende

Posted on June 18, 2025June 18, 2025 By The Editor
Community

Afrikaanse Rapper – Opkomende Akteur – Model

Skrywer – George April

VELDDRIF:- My naam is Bryan-Jade Rhodes, ek is 22 jaar oud en gebore in Velddrif aan die Weskus.

Ek het in 2021 gematrikuleer aan Louwville Hoërskool. My passie vir musiek het reeds in graad 5 begin, en teen graad 9 het ek my eie lirieke begin skryf. Vandag is my musiek beskikbaar op verskeie platforms.

Nog van kleins af droom ek om ‘n akteur te word.  In 2024 het ek die kans gekry om as ekstra deel te neem aan oudisies vir die televisiereeks Suidooster.  Dit was ‘n ongelooflike ervaring, dit het gevoel soos ‘n droom wat waar geword het!

In April 2025 het ek ‘n oudisie bygewoon in Johannesburg as opkomende akteur, en ek is gekies om deel te neem aan ‘n internasionale oudisie in Los Angeles, VSA, op 27 Junie 2025.

Dit is ‘n ongelooflike geleentheid en ‘n droom wat waar word,  ‘n ware gawe van God!

Daarom vra ek u nederig om enige bydrae te maak wat my sal help om hierdie reis oorsee moontlik te maak. Enige vorm van hulp,  groot of klein, sal opreg waardeer word.

Kontakpersoon (Ma): Rozelle Engelbrecht
📞 063 404 5197

Bankbesonderhede:
👤 R. Engelbrecht
🏦 Capitec Bank
🔢 Rekeningnommer: 2161499676

Baie dankie vir u ondersteuning!
God seën u.
– Bryan-Jade Rhodes

Please share with your friends:


Post navigation

❮ Previous Post: In Loving Memory of Mr Denver Christians
Next Post: Raising SuperStar – Bryan-Jade Rhodes ❯

You may also like

Community
Nababeeb Teenager Missing – Reward Offerd
May 14, 2025
Community
Mitchell’s Plain Crackdown – Anti-Gang Unit Arrests Teen
May 9, 2025
Community
Paternoster Vissermanne
February 23, 2025
Community
School Children Held at Gunpoint
March 24, 2025

Recent Posts

  • CRIME CRACKDOWN ACROSS CAPE FLATS
  • ANC – SACP Rift Deepens
  • Namakwa SAPD versterk Gemeenskapsbande
  • Groot Probleme met Internskappe
  • LEARNERSHIP OUTCRY: Northern Cape Participants

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown