Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Twee tieners Vas ná Wrede Moord op Afgetrede Onderwyser

Posted on July 15, 2025July 15, 2025 By The Editor
Community

CCN Verslaggewing.Bredarsdorp:- Die Bredasdorp-gemeenskap is in skok ná die grusame moord op ‘n geliefde afgetrede onderwyser, mnr. Sammy Cloete, wie se liggaam Saterdag in sy woning in Jakarandalaan aangetref is.

Hy is vermoedelik met ’n skerp voorwerp doodgesteek en beroof.

Volgens polisiewoordvoerder, luitenant-generaal Malcolm Pojie, is twee verdagtes, onderskeidelik 16 en 18 jaar oud, binne ure ná die voorval in hegtenis geneem.
Die verdagtes is glo in die oorledene se voertuig opgemerk terwyl hulle rondgery het, waarna die polisie vinnig opgetree het en hulle in hegtenis geneem het.

Polisie ondersoek steeds die presiese omstandighede rondom die moord, maar daar is sterk vermoedens dat roof die motief agter die aanval kon wees.
Die voorval het ’n diep wond in die gemeenskap gelaat, waar mnr. Cloete as ’n mentor en steunpilaar vir baie bekend was.

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: 31 Jarige Man in Hegtenis – Dwelmhandel in Portland
Next Post: Two Teenagers Arrested for Murder ❯

You may also like

Community
Drie Vermeende Kapers Doodgeskiet na Skietgeveg.
August 16, 2025
Community
BLOODBATH IN MAITLAND
January 20, 2026
Community
Gugulethu Shootings Claimes Two Lives
September 15, 2025
Community
K9- Unit Help Catch Five Suspects Within Hour
June 5, 2025

Recent Posts

  • Astrante Eskom Loop Hulle Vas
  • Cape Town’s R1.6bn Tender Scandal Probe
  • SAPS Slaan Toe op Dwelms en Vuurwapens in Malmesbury
  • Western Cape Authorities Seize Illicit Liquor
  • Calvinia SAPS bring Warmte en Hoop

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • July 2026
  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown