Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us


SAPD Waarsku Ouers en Gemeenskappe

Posted on September 16, 2025September 19, 2025 By The Editor
Community

Berig – George April

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) herinner ouers, versorgers en gemeenskappe aan hul plig om kinders teen mishandeling, verwaarlosing en uitbuiting te beskerm.

Volgens die wet is dit ’n kriminele oortreding indien kindermishandeling nie by die polisie of maatskaplike werkers aangemeld word nie. Ouers moet toesien dat hul kinders altyd veilig en onder die toesig van ’n betroubare persoon is.

Daar is géén wagtydperk wanneer ’n kind as vermis aangemeld word nie,  dit moet onmiddellik by die polisie gerapporteer word.

’N inlangse voorval in die Wes-Kaap het die dringendheid hiervan bevestig:  ’n 9-jarige meisie van Mitchells Plain is vroeg in September uit haar huis weggelok deur ’n bekende van die gesin.  Sy is ure later deur die polisie gevind en veilig teruggebring na haar ouers.  Die verdagte is in hegtenis geneem op aanklag van ontvoering en poging tot uitbuiting.

Die saak het groot ontsteltenis in die gemeenskap veroorsaak en SAPD sê dit beklemtoon waarom ouers en bure onmiddellik moet optree as ’n kind verdwyn of mishandeling vermoed word.

Belangrike nommers:

SAPS Crime Stop: 08600 10111

SAPS Noodlyn: 10111

Childline: 116

Caring Communities Protect Children – saam kan ons ons kinders veilig hou.

 

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Kraaifontein Double Murder Suspect Due in Court
Next Post: Cape Town Mothers Chained in Anti – Gang Violence Protest ❯

You may also like

Community
Hopefield Solar Projek Debat -2
April 19, 2025
Community
Allegations of Negligence at District Hospital
February 4, 2025
Community
Police Seize Illegal Firearms in Separate Operations
November 5, 2025
Community
Paartjie Verskyn in Hof ná Verkoolde Liggaam  in Voertuig.
August 1, 2025

Recent Posts

  • EXCLUSIVE: Judge Sulet Potterill Assisted Keith Keating to Loot R768 Million from SAPS
  • Justice Delayed – Justice Denied?
  •  Delft-ma kla polisie aan
  • Nege Verdagtes vasgetrek in Atlantis
  • EFF Leader – Julius Malema

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown