Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Brandweerwa betrokke by voorval tydens Veldbrand

Posted on November 12, 2025November 12, 2025 By The Editor
Community

MEDIA VRYSTELLING

BREDARSDORP:- Die Overberg Distriksmunisipaliteit betreur om te bevestig dat een van hul groot brandweerwaens van die Bredasdorp-brandweerstasie,  vroeër gistermiddag in ’n voorval betrokke was.

Die trok het van ’n wal afgery,  tydens ’n reaksie op die voortgaande velbrand in die omgewing.

Twee brandbestryders is beseer en na die plaaslike hospitaal geneem vir mediese behandeling. Die munisipaliteit vra dat die gemeenskap hulle in hul gedagtes hou terwyl hulle herstel.

Volgens owerhede is die brand reeds vir ’n paar dae aan die gang, en brandbestryders werk onverpoosd om dit onder beheer te bring. Die terrein en windtoestande het die bluswerk besonder uitdagend gemaak, maar spanne bly vasbeslote om die vuur volledig te blus.

_ Die Overberg Distriksmunisipaliteit spreek hul opregte waardering uit teenoor alle brandbestryders, vrywilligers en vennote vir hul onwrikbare toewyding en spanwerk onder moeilike omstandighede.

Uitgereik deur:
R. Bosman
Munisipale Bestuurder
Overberg Distriksmunisipaliteit

#Bredasdorp.  #Veldbrand

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: From Manenberg to the High Court
Next Post: Clarke Estate Mourns 3-Year-Old Boy Run Over by… ❯

You may also like

Community
CCN Crime Watch Update
November 19, 2025
Community
SA Van Wyk Hoërskool Vier Goud
August 8, 2025
Community
Gruwel Moord -Gemeenskap in Skok
December 9, 2025
Community
  “Bakka” Adams Freed as Court Slams State – Rights “Grossly Violated”
May 22, 2025

Recent Posts

  • SAPS Slaan Toe op Dwelms en Vuurwapens in Malmesbury
  • Western Cape Authorities Seize Illicit Liquor
  • Calvinia SAPS bring Warmte en Hoop
  • Groot Onmin na Koperkabel Diefstal
  • Lutzville-Gemeenskap Verwelkom Konstruktiewe Gesprek

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • July 2026
  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown