Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Dwelmhandel – Twee Arrestasies in Steenberg

Posted on December 29, 2025December 29, 2025 By The Editor
Community

CCN Nuus

KAAPSTAD:- Lede van Operasie Lockdown III was op 26 Desember 2025 in die Steenberg-polisiërings presink ontplooi, en besig met misdaad voorkomings patrollies. toe hulle inligting van ‘n betroubare bron ontvang het oor ‘n persoon wat dwelms in die gebied verkoop.Om 21:30 het die lede die ontvangde inligting geoperasionaliseer en ‘n perseel in Kamolose-straat, Retreat, Steenberg deursoek, en ‘n 29-jarige man is gearresteer vir die onwettige handel in dwelms (mandrax, tik en heroïen).

Die hoeveelheid van die gekonfiskeerde items was 62 sakkies tik, 62 sakkies kokaïen, 24 mandrax-tablette, 16 halwe mandrax-tablette, sewe kwart-mandrax-tablette, een pakkie gepoeierde mandrax-tablette en R700-00 (kontant) wat vermoedelik die opbrengs van misdaad is. Die straatwaarde van die beslag gelê dwelms moet nog vasgestel word.

Op Saterdag 27 Desember 2025, om 21:45, is ‘n 28-jarige man gearresteer by ‘n perseel in Waltonweg, Steenberg op ‘n aanklag van handel in dwelms.  Die verdagte is gevind in besit van 12 sakkies tik en R670.00 (kontant), wat moontlik die opbrengs van misdaad is.

Die verdagtes sal in die Wynberg Landdroshof verskyn sodra hulle op hul onderskeie aanklagte verwerk is.

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: SAPS Dominating the Streets this Festive
Next Post: The Blue Line Just Turned Red ❯

You may also like

Community
Courtroom Summary – Judge Remarks
April 9, 2025
Community
Cape Town Football Community Mourns Loss of Naseem “Nino” Petersen
January 17, 2026
Community
Van Gangster Familie tot Dokter
December 24, 2025
Community
Sternberg Police Nab Suspect with Rusty: Untraceable 9mm
March 1, 2026

Recent Posts

  • Police Make Breakthrough in Samora Machel Church Robbery
  • Hopefield Rugbyklub en Phelan Green Group Vennootskap
  • BYBELKLAS” ONNIE VAN VIOOLSDRIFT GEVONNIS
  • Residents Demand Answers on Water Risks, Biodiversity Loss & Opaque
  • City of Cape Town Finance Mayco Member’s Home Raided

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown