Trump’s Iran Conflict Fuels Inflation Surge and Tests American Wallets CCN Reporter – George April Washington, D.C:- As President Donald Trump sits down with Chinese President Xi Jinping in Beijing this week, the fragile ceasefire in the U.S.-Iran war is showing new cracks – U.S. families are feeling the pain at the pump, in grocery aisles, … Read More “War Comes Home” »
Month: May 2026
“Politieke heksejag” of ernstige regsverydeling? CCN Redakteur – George April Pinetown:- Die borgaansoek van National Coloured Congress (NCC)-leier en MP Fadiel Adams, het Woensdag (13 Mei 2026) in die Pinetown Landdroshof ’n dramatiese wending geneem, toe dit tot Vrydag 15 Mei uitgestel is.Adams bly agter tralies by ’n geheim gehoue plek terwyl die Staat sterk … Read More “Fadiel Adams se borgaansoek uitgestel tot Vrydag” »
Kommer oor Veiligheid op dié betrokke Pad Verslaggewer – Isaac Cloete SPRINGBOK:- Die skielike en tragiese dood van twee geliefde polisiebeamptes het skokgolwe deur verskeie gemeenskappe in Namakwaland gestuur. Kaptein Edward Saal (57) en sy vrou, kaptein Liezel Saal, is Maandagoggend oorlede ná ’n ernstige motorongeluk op die Piekenierskloof Pass, tussen Piketberg en Eendekuil. Volgens … Read More “Dood van Polisie – Egpaar Skok Namakwaland” »
‘N stap na groter dissipline en nasionale trots? CCN Verslaggewer – George C. April Kaapstad:- Die idee van verpligte militêre opleiding vir Suid-Afrika se jeug is weer onder die kollig, nadat VF Plus-leier en Minister Pieter Groenewald die voorstel op sosiale media geplaas het.Volgens Groenewald kan ‘n verpligte twee-jaar militêre opleiding nasionale trots, dissipline en … Read More “Oproep vir Verpligte Militêre Opleiding vir Jongmense” »