Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us


Twee Verdagtes Vasgetrek na Rooftog – Poging

Posted on April 8, 2025April 8, 2025 By The Editor
Community

Berig – George April

KAAPSTAD – Lede van die Maitland Vlieënde Eskader het Maandag, 7 April 2025, tydens  patrollies in Khayelitsha op verdagte aktiwiteite afgekom.

Dit was nadat ‘n klagte van ‘n inwoner ontvang was.  Die klaer het gerapporteer dat twee onbekende mans hom oomblikke tevore op die Mew Way-brug probeer beroof het. Gelukkig kon hy ‘n duidelike beskrywing van hul kleredrag gee.

Die polisie het dadelik ‘n soektog begin en die verdagtes opgespoor op die N2-afrit vanaf Mew Way. Toe hulle die polisie sien nader kom, het hulle probeer vlug, maar is vinnig ingehaal en in hegtenis geneem. Tydens ‘n deursoeking is ‘n vuurwapen met twee rondes ammunisie in die besit van een van die verdagtes gevind.

Die verdagtes is gearresteer en sal binnekort in die hof verskyn op aanklagte van poging tot roof en die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie.

Die polisie het intussen ‘n beroep op die gemeenskap gedoen om misdaad aan te meld en samewerking met wetstoepassers te handhaaf.

Please share with your friends:


Post navigation

❮ Previous Post: Police Statement Uncover more Questions
Next Post: Stop Auditioning – Start Ascending ❯

You may also like

Community
Body with Injuries Discovered at Monwabisi Beach
July 2, 2025
Community
21 Nuwe Vredesbeamptes Staan Gereed vir Bergrivier
July 7, 2025
Community
Korrupsie in Boland Klubrugby – Voorsitter Skorsing Bevraagteken
August 14, 2025
Community
Afrikaanse Komedie Verloor ‘n Groot Gees
February 5, 2026

Recent Posts

  • Name Change – West Coast Water Festival
  • (no title)
  • CRIME CRACKDOWN ACROSS CAPE FLATS
  • ANC – SACP Rift Deepens
  • Namakwa SAPD versterk Gemeenskapsbande

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown