Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Verkragtingsaak van 9 jarige in Hof.

Posted on April 24, 2025April 25, 2025 By The Editor
Uncategorized

Berig:- George April

Grabouw:- Die Gemeenskap Polisie Forum (GPF) spreek sy diepe afgryse en hartseer uit oor die gruwelike voorval, waarin ’n 9-jarige meisiekind van Gustrouw die slagoffer van verkragting was.

Hierdie weerlose kind is in haar eie gemeenskap, waar sy veilig moes wees, onmenslik aangerand.  ’N daad wat die hele gemeenskap geskok en woedend gelaat het.

Twee verdagtes is in verband met die voorval gearresteer en het op Dinsdag, 22 April 2025, die eerste keer in die plaaslike hof verskyn. Die hof het besluit dat albei verdagtes in aanhouding moet bly tot vandag Donderdag, 24 April 2025.

Dis nie bekend of hulle formele borgaansoek goedgekeur was nie.

Die GPF, saam met die breër gemeenskap, eis geregtigheid vir die jong slagoffer.  Ons spreek ons onwrikbare steun uit aan die gesin, en herinner die publiek daaraan dat misdade teen kinders nie net ’n misdaad teen ’n individu is nie, maar teen die hele samelewing.

Ons doen ’n ernstige beroep op inwoners om kalm te bly, maar ook waaksaam te wees. Enige inligting wat tot die suksesvolle vervolging van die verdagtes kan lei, moet dringend aan die SAPD gerapporteer word.

Kinderveiligheid is ons prioriteit, geen kind mag ooit deur sulke wreedheid gaan nie. Die GPF bly verbind daartoe om met alle rolspelers saam te werk om Gustrouw en omliggende areas veiliger te maak vir elke kind.

Saam staan ons teen geweld, saam veg ons vir geregtigheid.

Please share with your friends:
Tags: Community Headline International opinion/editorial Sport

Post navigation

❮ Previous Post: City Law Enforcement Officer Arrested
Next Post: BAD BOYS BUSTED ❯

You may also like

Uncategorized
BREAKING: Three SAPS Officers Vanish En Route to Limpopo
April 29, 2025
Uncategorized
Tragic Plane Crash at Saldanha Airshow
March 22, 2025
Uncategorized
Twee Families in Rou
June 19, 2025
Uncategorized
Gemeenskapsleiers staan op teen Law Enforcement-ingryping
February 28, 2025

Recent Posts

  • Over 30 Murdered on Cape Flats
  • Six Men Gunned Down in Separate Khayelitsha Shootings
  • Soldate staan net rond terwyl die Kaapse Vlakte bloei
  • Munisipale Bestuurder van Kamiesberg Weer in die Spotlight
  • West Coast Netball Star – Beulen Lazarus

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown