Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us


Polisie Slaan Toe – Meer as R1miljoen en Bankkaarte

Posted on May 14, 2025May 14, 2025 By The Editor
Community

Berig – George April

Table View:- ’n Groot verrassing het Dinsdagoggend op die polisie gewag, toe hulle in Parklands op ‘n huis toegeslaan het.

‘N arrestasie het plaasgevind, nadat lede van die Provinsiale Operasionele Bevelsentrum inligting ontvang het oor moontlike dwelm aktiwiteite in die area.

Die polisie het by ‘n huis in Holly Crescent, Table View, opgedaag en die woning deursoek. Tot hul verbasing het hulle ‘n groot hoeveelheid kontant gevind.  Meer as R1 miljoen, in Suid-Afrikaanse én buitelandse geldeenheid. Verder het hulle ook ‘n sak vol bankkaarte gevind, wat aan verskeie mense behoort.

Die mense in die huis kon nie verduidelik hoekom hulle al die kontant en kaarte gehad het nie. Die 38-jarige buitelandse man is onmiddellik gearresteer. Hy word verdink van die besit van gesteelde goedere en moontlike betrokkenheid by kubermisdaad.

Hy sal Donderdag, 15 Mei, in die Kaapstadse Landdroshof verskyn. Intussen neem speurders van die provinsiale eenheid vir georganiseerde en kommersiële misdaad die ondersoek verder. Daar kan dalk nog aanklagte bykom soos die ondersoek vorder.

Die polisie het weereens hul vasberadenheid gewys om misdaad in ons gemeenskappe hok te slaan, en vra dat mense aanhou om verdagte aktiwiteite aan te meld.

Please share with your friends:


Post navigation

❮ Previous Post: Gewapende Rooftog by McDonald’s
Next Post: Nababeeb Teenager Missing – Reward Offerd ❯

You may also like

Community
Driftwood Artist Charged with Murder of Former Detective
January 26, 2026
Community
Nuwe Huise – 89 jarige Bejaarde Sprakeloos
April 1, 2025
Community
Tragedy Strikes Silvertown
June 8, 2025
Community
Moenie Opgee Nie – Jou Toekoms Begin Vandag!
May 12, 2025

Recent Posts

  • CRIME CRACKDOWN ACROSS CAPE FLATS
  • ANC – SACP Rift Deepens
  • Namakwa SAPD versterk Gemeenskapsbande
  • Groot Probleme met Internskappe
  • LEARNERSHIP OUTCRY: Northern Cape Participants

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown