Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Gemeenskap Waaksaamheid in Atlantis

Posted on March 29, 2026March 29, 2026 By The Editor
Community

Ons laat nie die kak toe nie!

Facebook – Plasing

ATLANTIS:- Gister het die mense van Avondale, Saxonsea en Hoërgeest/Figelante-straat weer eens gesien hoe die probleem terugkom na ons areas toe.

Foto – Dante Maddox, die beskuldigde in die moord op Wesley Pearce.

Maddox  is veronderstel om ver van Atlantis af te bly, volgens sy borgvoorwaardes.  Hy mag net op die dag van sy verhoor in Atlantis wees. Die res van die tyd moet hy in Mitchells Plain bly. Dit is duidelik so in die hof gestel.
As jy hom huis toe nooi, slaapplek gee, kos gee, entertain of selfs net wegkruipplek bied,  vriend, familie of girlfriend,  dan word jy deel van die oortreding.

Om borgvoorwaardes te verbreek is nie net ‘n oortreding nie, dit is minagting van die hof. Julle maak julleself saam skuldig.
Ons gemeenskap het genoeg gehad. Die kak word nie meer geduld nie.
Gister is Dante Maddox gesien in Figelante straat in ‘n navyblou en rooi tracksuit saam met ‘n roomkleurige fez.
As jy hom sien, veral in die Scheme of Saxonsea,  moenie stilbly nie.

Bel dadelik die Atlantis Polisie by 082 411 3317.  Praat met Speurder Van Wyk, hy is die ondersoekbeampte wat sy borgvoorwaardes ken.
Ons kyk uit vir mekaar.

Ons beskerm ons kinders en ons strate.
#PiempDieDing
#PiempJouBerk
#PiempJouAccuse

Atlantis Gemeenskap  Avondale, Saxonsea,

 

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Ongewone begrafnis sorg vir meer drama
Next Post: Easter is Almost Here ❯

You may also like

Community
Fatal Witsand Taxi Rank Shooting
February 24, 2026
Community
Boeliegedrag by Matzikama Skool…?
March 23, 2025
Community
Oproer in Noordhoek
May 2, 2025
Community
Black Guns Becoming a Real Thread
October 13, 2025

Recent Posts

  • IPID and Human Rights Commission’s Silence Sparks Outrage
  • Peaceful Protest Continues as Lutzville Community
  • Kropz en Trollope reageer op CCN-navrae
  • Deadline Triggers Protests
  • Hopefield Residents Gain Clearer Picture

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • July 2026
  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown