Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

19 Jarige in Hegtenis

Posted on November 10, 2026 By The Editor
Headline

 VIR ONGEWETTIGDE VUURWAPEN IN NYANGA

CCN Verslaggewing

Lede van die Public Order Policing-eenheid wat vir misdaadvoorkoming in die Nyanga-gebied ontplooi is, het Saterdag 7 November 2026 omstreeks 11:00 ’n 19-jarige man gearresteer vir die besit van ’n ongewettigde vuurwapen. Die lede was besig met patrollie in Abonwabisi-straat, Nyanga, toe hulle drie verdagte mans opgemerk het. Die mans het onmiddellik begin vlug toe hulle die polisie sien. Die lede het die agtervolging ingesit en een van die verdagtes, ’n 19-jarige man, aangekeer.

By die aanhouding is ’n 9mm Pietro Beretta-pistool in sy besit gevind. Die vuurwapen is as bewysstuk by die Nyanga-polisiekantoor ingehandig vir verdere verwerking.

Die verdagte sal Maandag 9 November 2026 in die Athlone Landdroshof verskyn op aanklag van besit van ’n ongewettigde vuurwapen.

Die polisie se boodskap bly duidelik: #GunsOffTheStreets.

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Racism as a Political Weapon?

You may also like

Headline
PA Member Dr Chadrick Fortuin Opens Criminal
September 30, 2026
Headline
Ottery Community in Mourning – Gun Violence Claims Another life
April 22, 2026
Headline
Drievoudige Moord
October 1, 2026
Headline
Mure Stop Nie Moorde Nie – CAPEXIT Eis Provinsiale Polisiebeheer
December 19, 2025

Recent Posts

  • 19 Jarige in Hegtenis
  • Racism as a Political Weapon?
  • “Stilte is nie goud nie”
  • Johannesburg: 35% Is Not a Governing Majority
  • Kensington-Polisie slaan toe op Bedrog Sindikaat

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • November 2026
  • October 2026
  • September 2026
  • August 2026
  • July 2026
  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown