In Bishop Lavis en Ravensmead Deur CCN Nuusverslaggewer Kaapstad:- Polisiebeamptes van die Public Order Police (POP) wat in die Bishop Lavis-omgewing ontplooi is om bendeverwante skietvoorvalle te bekamp, het Woensdag vroegoggend ‘n verdagte in hegtenis geneem vir die onwettige besit van ‘n vuurwapen.Volgens inligting was lede besig met ‘n stop-en-deursoek-operasie in Bonteheuwel, toe hulle twee … Read More “Polisie Slaan Toe op Onwettige Vuurwapens” »
Category: Community
And Arrest of Law Enforcement Officer in separate incidents Reporter – George April Cape Town: – The Cape Flats was rocked by two separate violent incidents this week, one in Belgravia and another involving the arrest of a City of Cape Town law enforcement officer. Two men were gunned down early Thursday morning, linked to … Read More “Community Tension Rises after Double Murder” »
Verslaggewer – Isaac Cloete POFADDER:- Die stof hang hoog in Pofadder waar woede oor grond nou kookpunt bereik het. Inwoners sê hulle word uitgesluit van erwe waarop hulle al jare wag, en die saak het nou selfs by die hof beland.Die Noord-Kaapse Hooggeregshof in Kimberley moes onlangs ingryp nadat ’n groep inwoners in Wyk 6 … Read More ” “Pofadder-Naars” Baklei oor Erwe – Saak beland in hof..!” »
– Angus McKenzie CCN Verslaggewer – George April Kaapse Vlakte:- Gister is ’n vierjarige seuntjie in Hanover Park doodgeskiet.4 Jaar oud….! ’n Onskuldige kind, vol lewe, vol drome, weggeraap deur roekelose en sinlose geweld. Cllr. Angus McKenzie het ’n boodskap gedeel wat diep in die harte van ons mense sny. Hy vra dat elke bendelid … Read More “Aan die Bendes wat Ons Gemeenskappe Vernietig” »
Berig – George April PATERNOSTER:- ’N ontspannende dag van visvang het Dinsdag in tragedie geëindig toe ’n jong paartjie, JP Louw (26) en Danielle “Dani” van Wyk (25), deur ’n fratsbrander by Tietiesbaai naby Paternoster van die rotse afgeslaan is. Volgens inligting wat aan CCN bevestig is, het die twee die oggend vroeg aan die … Read More “Tragedie aan die kus – Jong paartjie se Visvang Uitstappie eindig in hartseer by Tietiesbaai” »
CCN Reporting GUGULETHU:- Police are calling on the public to come forward with any information following a deadly shooting outside a spaza shop in the township last week.According to police spokesperson Captain Frederick Van Wyk, Gugulethu Police have registered a murder and attempted murder case after gunfire erupted at KwaThembekile Spaza Shop in NY64, at … Read More “Police Appeal for Information after deadly Gugulethu shooting” »
Na nog ’n verkoolde lyk in Macassar gevind was. Berig – George April MACASSAR:- Die gemeenskap van Macassar is weer in skok ná die grusame ontdekking van ’n verkoolde liggaam in Kramatstraat op Saterdagoggend. Die ontstellende vonds is minder as ’n week ná ’n vorige moord in dieselfde area gemaak, wat inwoners laat vrees dat … Read More “Gemeenskap Steeds in Skok” »
GUGULETHU:- Police have launched an urgent manhunt following the fatal shooting of three men in their twenties in the Lotus informal settlement on Tuesday evening, 7 October 2025. According to reports, the victims were attacked at around 18:30 by unknown gunmen who opened fire before fleeing the scene. The motive for the attack remains unclear. … Read More “Police Seek Information After Triple Murder in Gugulethu” »
In Kosovo-Nedersetting Verslaggewer – Felicity Jooste Kaapstad:- In die vroeë oggendure van Maandag, het ’n verwoestende brand die Kosovo-nedersetting in Philippi getref. Die vuur, wat omstreeks 3-uur die oggend uitgebreek het, het binne minute versprei en minstens ses informele strukture vernietig. Veertien inwoners het hul huise verloor, en drie mense het tragies in die vlamme … Read More “Tragiese Brand Eis Drie Lewens” »
CCN Reporting MITCHELLS PLAIN:- Tragedy struck the Tafelsig community when 12-year-old Moegamat Faizel Challis was killed by a stray bullet during a gang shooting on Thursday night. The young boy was on his way to collect party packets for his younger siblings at the corner of Moira and Wendy Streets when shots rang out. A … Read More “Tafelsig Boy (12) Killed in Gang Crossfire” »