Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Category: Headline

Polisiebeampte met byl aangeval

Posted on June 8, 2026June 8, 2026 By The Editor
Polisiebeampte met byl aangeval
Headline

Verslaggewer – George C April Delft:- ‘N polisiebeampte is vroeër vandag buite ‘n polisiekantoor in Delft met ‘n byl aangeval. Volgens berigte is die beampte skielik deur ‘n aanvaller genader en aangerand.  ‘N kollega wat die aanval aanskou het, het skote gevuur om die aanval te stop. Die verdagtes het daarna gevlug en hul voertuig … Read More “Polisiebeampte met byl aangeval” »

Gayton McKenzie Warns Liam Jacobs

Posted on June 7, 2026 By The Editor
Headline

“Keep the PA’s Name Out of Your Mouth!” Reporter – George April Cape Town:-  Patriotic Alliance (PA) leader and Minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, has issued a strong public warning to former party member Liam Jacobs after his surprise return to the Democratic Alliance (DA). In a lengthy Facebook livestream, McKenzie repeatedly told … Read More “Gayton McKenzie Warns Liam Jacobs” »

Van Beskuldigings tot Verwelkoming

Posted on June 2, 2026June 2, 2026 By The Editor
Van Beskuldigings tot Verwelkoming
Headline

– Die vrae rondom Liam Jacobs CNN OPINIE Die terugkeer van Liam Jacobs na die Demokratiese Alliansie (DA) het reeds sterk reaksie op sosiale media en in politieke kringe ontlok. Wat baie mense laat kopkrap, is nie net dat Jacobs terugkeer nie, maar die warm ontvangs wat hy ontvang nadat hy die party onder ‘n … Read More “Van Beskuldigings tot Verwelkoming” »

Verpleegsters by Springbok-Hospitaal Slaan Noodalarm

Posted on June 2, 2026June 3, 2026 By The Editor
Verpleegsters by Springbok-Hospitaal Slaan Noodalarm
Headline

Oor Krisis in Gesondheidsdiens Verslaggewer – Isaac Cloete SPRINGBOK, NOORD-KAAP:-  Verpleegpersoneel by die Dr. Izak van Niekerk-hospitaal in Springbok het Maandag tot ‘n noodgedwonge sloeraksie oorgegaan, nadat jarelange personeeltekorte en verslegtende werksomstandighede volgens hulle ‘n breekpunt bereik het. Die aksie volg nadat verpleegsters aangedui het dat hulle nie langer die toenemende druk, werkslading en personeeltekorte … Read More “Verpleegsters by Springbok-Hospitaal Slaan Noodalarm” »

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT SE SUKSES

Posted on May 29, 2026May 29, 2026 By The Editor
BERGRIVIER MUNISIPALITEIT SE SUKSES
Headline

 LÊ IN MENSE MET KENNIS EN VISIE CCN Redakteur & Verslaggewer – George C April PIKETBERG:- Wat maak Bergrivier Munisipaliteit anders – Wat maak dié munisipaliteit dikwels meer suksesvol as baie ander? Dis ’n vraag wat ek oor die jare al baie aan inwoners, sakemense en selfs amptenare gevra het,  veral omdat CCN Online al … Read More “BERGRIVIER MUNISIPALITEIT SE SUKSES” »

Western Cape Police Crack Down

Posted on May 28, 2026May 28, 2026 By The Editor
Headline

On Undocumented Foreign Nationals CCN Reporting Cape Town:- In a renewed push against illegal immigration, Western Cape law enforcement agencies have arrested dozens of undocumented foreign nationals across the province in multiple operations over the past week. Picture: “Western Cape authorities conduct a multi-agency raid at a Cape Town construction site, leading to multiple arrests … Read More “Western Cape Police Crack Down” »

Over 30 Murdered on Cape Flats

Posted on May 25, 2026May 25, 2026 By The Editor
Over 30 Murdered on Cape Flats
Headline

 In Bloody Weekend as Questions Mount Over SANDF Deployment CCN Reporting  Cape Town:- A shocking wave of violence has once again rocked the Cape Flats, with community groups reporting  over 30 people murdered  between Friday and early Monday morning. The six men gunned down in separate shootings in Makhaza and Harare, Khayelitsha, form part of … Read More “Over 30 Murdered on Cape Flats” »

Six Men Gunned Down in Separate Khayelitsha Shootings

Posted on May 25, 2026 By The Editor
Headline

Hours Apart as Police Launch Manhunt CCN Reporter – George April Khayelitsha:-  The Western Cape is reeling from yet another wave of gun violence after six men were killed in two separate shooting incidents in Makhaza and Harare within hours of each other, contributing to a bloody weekend that has claimed at least 13 lives … Read More “Six Men Gunned Down in Separate Khayelitsha Shootings” »

Soldate staan net rond terwyl die Kaapse Vlakte bloei

Posted on May 25, 2026May 25, 2026 By The Editor
Soldate staan net rond terwyl die Kaapse Vlakte bloei
Headline

 Frustrasie groei ondanks Operasie Prosper Kaapstad:-  Terwyl ses mans binne ure in Makhaza en Harare doodgeskiet is oor die naweek, woed die vraag al hoe harder in WhatsApp-groepe en op straat. Sedert April 2026 is honderde SANDF-lede onder “Operasie Prosper”  ontplooi op die Kaapse Vlakte om bendegeld en skietery te help stop.  Amptelik word daar … Read More “Soldate staan net rond terwyl die Kaapse Vlakte bloei” »

Munisipale Bestuurder van Kamiesberg Weer in die Spotlight

Posted on May 23, 2026May 25, 2026 By The Editor
Headline

Oor onreelmatighede met waterpompe Verslaggewer – Isaac Cloete Garies:-  Die munisipale bestuurder van die Kamiesberg Munisipaliteit, Rufus Beukes,  is weer onder die vergrootglas nadat die Valke ernstige onreëlmatighede met die aankoop van twee waterpompe ondersoek het. Volgens die Valke se woordvoerder, Nomthandazo Mnisi, word beweer dat twee fakture vir waterpompe betaal is, maar dat die … Read More “Munisipale Bestuurder van Kamiesberg Weer in die Spotlight” »

Posts pagination

Previous 1 … 6 7 8 … 39 Next

Recent Posts

  • Three Arrested as Joint Operations Seizes
  • 🔥Die Politieke Waarheid
  • Polisiekonstabel in Delft Gearresteer weens Korrupsie
  • Young Netball Player Seeks Community Support
  • Kropz and Trollope Remain Silent

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • September 2026
  • August 2026
  • July 2026
  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown