At Annual Air Force Memorial Service in Langebaan Road. CCN Reporting Langebaan Road:- On Friday, 22 May 2026, the Executive Deputy Mayor of Saldanha Bay Municipality, accompanied by his wife, had the honour of representing the Municipality at the annual Memorial Service held at Air Force Base Langebaan RoadThe solemn event, hosted by the South … Read More “Executive Mayor Represent Saldanha Bay Municipality” »
Category: Headline
Reporter – Isaac Cloete Springbok:- The trial of Japie Claassens ( 62) is currently underway at the Springbok magistrate’s court (Northern Cape Division) for the premeditated murders of attorney Coenraad “Coenie” de Beer and farmer, James Kriel.On October 30, 2023, the victims stopped to sleep at Claassens small holding, near Vioolsdrift, on their way to … Read More “Alleged Vioolsdrift Double Murderer in Springbok High Court” »
DA-beheerde Munisipaliteit Rem Bruin Gemeenskap in Hopefield Persoonlik Stigter & voorsitter: George C April West Coast Sports Solutions NPO Hopefield:- Terwyl ons as organisasie probeer om fondse in te samel vir ’n veilige swembad (of ten minste ’n tennisbaan) vir ons kinders, word ons stelselmatig deur die Saldanha Bay Munisipaliteit geblok en verneder.Die Hopefield Bloekomfees … Read More “Rugstekery in Saldanhabaai” »
“Vroeë storms sny valleie af en laat brûe oorloop” CCN Verslaggewer – George C April Cederberg:- Terwyl die Wes-Kaap nog nie eens amptelik in die winterseisoen is nie, het ’n reeks intense koue fronte die Boland en Cederberg-gebied hard getref. Brûe is oorstroom, paaie weggespoel en honderde inwoners in laagliggende areas is direk geraak. Die … Read More ““Cederberg en Ceres Onder Water”” »
“Politieke heksejag” of ernstige regsverydeling? CCN Redakteur – George April Pinetown:- Die borgaansoek van National Coloured Congress (NCC)-leier en MP Fadiel Adams, het Woensdag (13 Mei 2026) in die Pinetown Landdroshof ’n dramatiese wending geneem, toe dit tot Vrydag 15 Mei uitgestel is.Adams bly agter tralies by ’n geheim gehoue plek terwyl die Staat sterk … Read More “Fadiel Adams se borgaansoek uitgestel tot Vrydag” »
Kommer oor Veiligheid op dié betrokke Pad Verslaggewer – Isaac Cloete SPRINGBOK:- Die skielike en tragiese dood van twee geliefde polisiebeamptes het skokgolwe deur verskeie gemeenskappe in Namakwaland gestuur. Kaptein Edward Saal (57) en sy vrou, kaptein Liezel Saal, is Maandagoggend oorlede ná ’n ernstige motorongeluk op die Piekenierskloof Pass, tussen Piketberg en Eendekuil. Volgens … Read More “Dood van Polisie – Egpaar Skok Namakwaland” »
Drugs, Firearms Seized in Multiple Arrests CCN Reporter – George April CAPE TOWN:- Western Cape police intensify operations as suspects arrested in Ravensmead, Khayelitsha and Lavender Hill A series of intelligence-driven operations by South African Police Service (SAPS) has led to multiple arrests and the seizure of drugs, firearms, and cash across several Cape Flats … Read More “CRIME CRACKDOWN ACROSS CAPE FLATS” »
Verslaggewer – Isaac Cloete SPRINGBOK: Leerders van Namakwa stik alweer hewig weens onbetaalde gelde vir hul opleiding. Hulle is deel van n groep van sowat 275 wat in Februarie met die internskappe begin het. Die meeste van hulle het nog nie n sent ontvang nie nadat klasse reeds begin het. Carly Cloete was baie vies … Read More “Groot Probleme met Internskappe” »
Claim unpaid stipends and broken promises Reporter – Isaac Cloete Springbok:- Serious concerns have emerged from participants involved in a learnership programme, with multiple individuals alleging delayed payments, poor communication, and possible mismanagement by facilitators.Screenshots circulating on social media, reportedly shared by a participant from Springbok, highlight growing frustration among learners who claim they have … Read More “LEARNERSHIP OUTCRY: Northern Cape Participants” »
Community’s Demanded Safety, Justice, and Government Accountability CCN Reporter – George April CAPE FLATS:- The community of Ottery and surrounding areas has once again been shaken by violence, after a man who was shot earlier, has sadly succumbed to his injuries.Residents have expressed deep concern and frustration, describing the ongoing violence on the Cape Flats … Read More “Ottery Community in Mourning – Gun Violence Claims Another life” »