– Just R2.00 to Help Build the Hopefield Swimming Pool! Good news, Weskus family! The moment we’ve all been waiting for has arrived: Our official SMS competition is LIVE via short code 41878!For only R2.00 per SMS, you can enter and stand a chance to win incredible weekend getaways donated by our generous partners: … Read More “SMS COMPETITION NOW LIVE…!” »
200 mandrax-tablette en ammunisie gekonfiskeer CCN Verslaggewing Kaapstad:- In ‘n suksesvolle operasie het lede van die Anti-Ekonomiese en Afpersingsmisdaad Taakspan, ‘n 24-jarige verdagte Maandag, 2 Februarie 2026, in Gugulethu in die Wes-Kaap in hegtenis geneem op aanklagte van afpersing, onwettige besit van ammunisie en besit van dwelms.Omstreeks 14:00 was die taakspan op patrollie in die … Read More “Afperser vasgetrek in Gugulethu” »
Skok in Philippi– Toe Gewapende Rowers as Gaste Toeslaan CCN Verslaggewing Philippi:- Wat moes ’n vreugdevolle verrassings verjaarsdag partytjie vir ’n oom moes gewees het, het Saterdag in Browns Farm, Philippi, in ’n gewelddadige roof verander. Drie vermeende rowers het hulleself as genooide gaste voorgedoen, warm gegroet en selfs die slagoffers omhels – voordat hulle … Read More “Verrassings partytjie ontaard in verrassings rooftog” »
Charmaine Laubscher Neem Waarnemend Oor – Gereed vir Groei en Gemeenskapsdae CCN Verslaggewing VREDENBURG:- Saldanha Bay Municipality se Executive Mayor, Alderman André Truter, het gister sy laaste dag in kantoor voltooi, ná meer as vier jaar van toegewyde diens.Truter, wat in November 2021 as burgemeester verkies is, verlaat die pos om ‘n nuwe uitdaging in … Read More “Saldanha Bay se Nuwe Hoofstuk – André Truter Bedank” »
– Dream Big, Learn, and Rise How One YouTube Story Brought My Daughter Nadia’s Legacy Back to Life, Watch It and Believe in Yourself Die enigste post op haar linkedin profile, wat sy 11 jaar gelede gepost het. Vandag wil ek iets baie spesiaals met julle deel, veral met die jong mense daar buite wat … Read More “From Hurt to Strength – Nadia’s Legacy” »
PA se Senior Amptenaar Vasgetrek vir Gewapende Roof Kimberley:- Die Patriotic Alliance (PA) se reputasie het ‘n groot hou in die Noord-Kaap gekry, ná ‘n skokkende arrestasie: Shadrack Mocholo (44), die party se Frances Baard-streeks adjunkvoorsitter, staan tereg vir sy beweerde betrokkenheid by ‘n gewapende roof by die Shoprite in Kimberley se CBD. Op Sondag … Read More “SKOK In Noord-KAAP” »
Gugulethu Police Launch Murder Probe CCN Reporting Gugulethu:- Police in Gugulethu are investigating a case of murder and attempted murder after a security officer was fatally shot in KTC on Friday, 30 January.The incident occurred around 14:30 at the corner of Mjodo and Great Dutch streets. According to Western Cape police spokesperson Constable Ndakhe Gwala, … Read More “Fatal Shooting of Security Officer in KTC” »
Accused in Wade Price Death Amid Community Outrage CCN Reporting Cape Town:- In a dramatic turn, the Western Cape High Court has granted bail to 10 members of the Western Cape Anti-Gang Unit (AGU) accused in the murder of Manenberg resident Wade Price, overturning the Athlone Magistrate’s Court’s earlier denial.The decision was handed down electronically … Read More “High Court Grants Bail to 10 Anti-Gang Unit Members” »
Liefde en Geloof loop altyd saam. Kaapse Vlakte:- In die skadu van die berugte gangsters-areas op die Kaapse Vlakte, waar Lavender Hill en Steenberg dikwels met geweld, armoede en verlore geleenthede geassosieer word, ontvou daar ‘n storie van suiwer liefde, onwankelbare geloof en vasberadenheid wat die hart aanraak.Elke aand, sonder uitsondering sedert Oktober verlede jaar, … Read More “Die Krag van ‘n Moeder se Liefde” »
Vuurwapen en dwelms van die strate af Kaapstad:- Op Woensdag, 28 Januarie 2026, het lede van #OperationShanela2 ‘n huis in Salmander Square, Factreton, deursoek. Tydens die soektog is ‘n 9 mm-pistool sonder ‘n reeksnommer en 15 patrone ammunisie gevind. ‘n 31-jarige man is in hegtenis geneem op aanklag van besit van ‘n verbode vuurwapen en … Read More “Tweede suksesvolle klopjag in Factreton” »

