Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Operasie in Sentraal-Karoo lei tot beslaglegging van Ammunisie en Gesteelde Goedere

Posted on July 10, 2025July 11, 2025 By The Editor
Community

Beaufort Wes:- Die polisie se verskerpte sigbaarheid en geteikende optrede teen die verspreiding van dwelms en vuurwapens.

Dit het plaasgevind op hoofroetes in die Sentraal-Karoo, en  begin duidelik vrugte afwerp.

Tydens ‘n operasie op Woensdagmiddag, 9 Julie 2025, het lede van die Sentraal-Karoo Misdaadbestrydingseenheid op inligting gereageer oor beweerde dwelmhandel by ‘n woning in Nkosi-straat, Mandela Square, Beaufort-Wes.

Teen ongeveer 15:55 het die beamptes die perseel betree en ‘n deursoeking uitgevoer. Hoewel geen dwelms gevind is nie, het hulle ‘n 9mm-patroon en twee R5-aanvalsgeweermagasyns onder ‘n matras in die slaapkamer gevind. Daarbenewens is daar ook koperkabels en gereedskap op die perseel aangetref, wat as moontlik gesteelde eiendom beskou word.

’n Volwasse man is in hegtenis geneem op aanklagte van onwettige besit van ammunisie en die besit van gesteelde eiendom.

Die verdagte sal binnekort in die landdroshof in Beaufort-Wes verskyn.

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Two Brutal Race Attacks Shake Cape Town
Next Post: Heideveld-man in Motor Doodgeskiet ❯

You may also like

Community
Elderly Man Nabbed in Pumlani Village
July 29, 2025
Community
SAPS Arrest Suspects for Ellegal Firearms
October 10, 2025
Community
Moorreesburg Biblioteek se Behandeling van die Gemeenskap
March 6, 2025
Community
Vuurwapen & Dwelms van Straat Af.
August 14, 2025

Recent Posts

  • Elsies River Police Recover Firearm
  •  From the Streets of Mitchell’s Plain to the Rugby Fields of Tomorrow
  • Resilience in the Flats
  • Arrestasie ná dodelike Malmesbury skietery
  • Persoonlike Vertellinge –

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • July 2026
  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown