CCN Nuus KAAPSTAD:- Die waaksaamheid van die Maitland Flying Squad het Saterdagaand, 17 Januarie 2026, gelei tot die herwinning van ‘n gekaapte voertuig en die inhegtenisneming van ‘n verdagte in Nyanga.Lede van die eenheid was besig om ‘n vroeëre gekaapte voertuig in die Lloyds-gebied van Nyanga te herwin, toe hulle ‘n Toyota Hilux verby sien … Read More “Maitland Flying Squad gryp gekaapte Hilux in Nyanga” »
Category: Uncategorized
CCN Verslaggewer – George April Laaiplek:- In ‘n reeks suksesvolle operasies as deel van die #SaferFestiveSeason-veldtog, het die Suid-Afrikaanse Polisie Diens (SAPD) in die Weskus en in Kaapstad toegeslaan teen dwelmhandel en onwettige vuurwapens.Hierdie aksies beklemtoon die polisie se vasberadenheid om gemeenskappe veiliger te maak tydens die feestyd. Op Woensdag het lede van die Laaiplek-polisiestasie … Read More “Polisie slaan toe teen Dwelms en Vuurwapens in Wes-Kaap” »
CCN Nuus GANSBAAI:- Die brande wat Maandag in die Gansbaai- en Masakhane-gebied uitgebreek het, woed steeds hewig, met brand- en noodspanne wat op maksimum ontplooiing werk om die vuur onder beheer te kry.Volgens die Overstrand Munisipaliteit word beide direk en indirekte blus tegnieke by die brande toegepas, ondersteun deur helikopters en ’n groot aantal grondspanne. … Read More “Gansbaai & Masakhane vuur situasie bly Kritiek” »
South Africa Could Face It’s Most Unpredictable Political Shake-Up Yet CCN Political Desk South Africa’s political landscape could be thrust into unprecedented uncertainty, if President Cyril Ramaphosa were to accept internal pressure and resign.An option that has recently stirred speculation and fiery debate within the African National Congress, (ANC) and the wider Government of National … Read More “What Happens if Rhamaphosa Resigned?” »
Launch Intensive Investigation Reporter – Felicity Jooste Cape Town:- The South African Police Service (SAPS) in the Western Cape has denounced the brutal killing of three men in Philippi East on Tuesday night, 4 November 2025, and has initiated an intensive investigation to track down those responsible. According to police spokesperson Brigadier Novela Potelwa, officers … Read More “Police Condemn Triple Murder in Philippi East” »
Weskaap:- ’N groep mense beweer tans dat hulle van die Departement van Binnelandse Sake is en besoek huise om glo ID-kaarte en besonderhede te “verifieer” vir die 2026 Munisipale Verkiesings. Volgens verskeie inwoners gaan hierdie persone van deur tot deur met amptelike lykende dokumente en briefhoofde. Hulle dra selfs ’n laptop, biometriese masjien en ’n … Read More “Veiligheid Waarskuwing – Moenie Hulle Inlaat nie!” »
Reporter – George April Cape Town:-Two known gang members were shot dead in Bonteheuwel last night, in what police are calling a gang-related attack linked to the ongoing Hard Livings vs Dixie Boys rivalry. The area, which had been relatively quiet in recent weeks, erupted in violence overnight, prompting an immediate response from Metro Police, … Read More “BREAKING NEWS – Gang Shooting in Bontheuvel” »
CCN Verslaggewer – George April Mitchells Plain:- ’N 3 jarige seuntjie is vanoggend vroeg in sy slaap gewond, toe skote buite sy huis in Tennisstraat, Beacon Valley, afgegaan het. Volgens die polisie het die kind in ’n wendyhuis geslaap, toe ’n koeël deur die houtwand gedring en hom in die linkerbeen getref het. Sy vader … Read More “Beacon Valley Kleuter in Slaap Raak Geskiet” »
Reporter – George April Cape Town:- A swift response by members of the Flying Squad led to the arrest of four men, ages p between 21 and 32, for possession of presumed stolen property and fraud on Monday, 15 September 2025. The suspects were stopped on the N2 near Macassar after officers noticed a silver Hyundai … Read More “Four Suspects Arrested with Presumed Stolen Property On N2” »
CCN Reporting Cape Town:- The “Open Chats Podcast” recently caused a public storm after making controversial remarks about the coloured community. The comments quickly drew widespread criticism from political parties and community leaders alike. In the aftermath, Minister of Sports, Arts and Culture, Gayton McKenzie, falsely accused the SABC of being involved with the podcast. … Read More “Latest On The “Podcast Trio” & the Gayton McKenzie Sage” »