Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Month: July 2025

Isreal – Die Jode Van My Jeug

Posted on July 4, 2025July 4, 2025 By The Editor
Headlines

🇮🇱  DIE STORIE AGTER DIE STORIE Skrywer –  George C. April  Israel:-Die naam alleen laat wêreldleiers se wenkbroue lig, ontlok debatte, protes optogte, en politieke verklaring na verklaring. Van UN-vergaderings tot sosiale media,  almal het ’n opinie.   Maar diep in my hart weet ek: hierdie is nie bloot ’n politieke storie nie.  Dis iets wat … Read More “Isreal – Die Jode Van My Jeug” »

Bendegeweld Eis Lewens in Mitchells Plain

Posted on July 4, 2025July 4, 2025 By The Editor
Community

CNN Verslaggewing MITCHELLS PLAIN:-  Die Wes-Kaapse. polisiediens het ’n klopjag van stapel gestuur ná ’n bloedige middag in Mitchells Plain, waar vyf mense gister  doodgeskiet en sewe ander gewond  was. Dit nadat verskeie skietvoorvalle wat vermoedelik met bendegeweld verband hou, plaasgevind het Volgens inligting van die toneel het die eerste voorval omstreeks 12:30 in Beaconvallei … Read More “Bendegeweld Eis Lewens in Mitchells Plain” »

Mitchell’s Plain Bleeding

Posted on July 4, 2025 By The Editor
Community

Five Dead, Seven Wounded in Wave of Gang Violence Reporter – George April Cape Town:- The streets of Mitchell’s Plain are once again soaked in blood and fear as a wave of gang violence swept across the Cape Flats yesterday. Leaving five people dead and seven others wounded in a series of brutal shootings at … Read More “Mitchell’s Plain Bleeding” »

Moeder Onthou Stem van Baba se Ontvoerder

Posted on July 4, 2025 By The Editor
Moeder Onthou Stem van Baba se  Ontvoerder
Community

Hofsaak uitgestel vir borgtog Berig – George April Bellville:-  Die vrou wat na bewering die nege dae oue baba Mogamat Imaad Shamar uit ‘n winkelsentrum in Bellville ontvoer het, het gister in die hof verskyn, met haar gesig versteek agter ‘n masker. Ontvoerder Skuil agter Masker Die beskuldigde, ‘n 37-jarige vrou van Tafelsig, word van … Read More “Moeder Onthou Stem van Baba se Ontvoerder” »

Major Mandrax Bust

Posted on July 4, 2025July 4, 2025 By The Editor
Community

Five Suspects Nabbed in Belgravia and Crawford Reporter – George April Cape Town:-  A major blow has been dealt to the local drug trade, after the Maitland Flying Squad intercepted a drug operation spanning Belgravia and Crawford. This after resulting in the seizure of thousands of mandrax tablets and the arrest of five suspects. The … Read More “Major Mandrax Bust” »

Groot Klopjag op Onwettige Immigrante en Gekaapte Geboue

Posted on July 3, 2025 By The Editor
Headline

Kenny Kunene slaan toe in Jo’Burg. CCN Verslaggewing Johannesburg:-  Die binnestad van die Goudstad het dié week gesidder. Waarnemende burgemeester Kenny Kunene het persoonlik ‘n grootskaalse klopjag op gekaapte geboue en onwettige immigrante gelei,  die eerste daad sedert hy tydelik die stuur van die stad oorgeneem het. Met polisie, immigrasie beamptes en kragowerhede aan sy … Read More “Groot Klopjag op Onwettige Immigrante en Gekaapte Geboue” »

LEAP-Operasie Operasies lei tot Verslaglegfing van Aanvalsgeweer in Gugulethu

Posted on July 2, 2025July 2, 2025 By The Editor
Community

Berig – George April GUGULETHU:- In ‘n gesamentlike poging om bendeverwante geweld in die gebied hok te slaan, het wetstoepassers van die Stad Kaapstad se Law Enforcement Advancement Plan (LEAP) Saterdagaand ‘n belangrike deurbraak gemaak. Tydens roetine-stop-en-deursoek-operasies in Gugulethu het LEAP-lede ‘n silwer Volkswagen Polo afgetrek nadat die bestuurder verdag opgetree het. Die voertuig het … Read More “LEAP-Operasie Operasies lei tot Verslaglegfing van Aanvalsgeweer in Gugulethu” »

Body with Injuries Discovered at Monwabisi Beach

Posted on July 2, 2025 By The Editor
Community

 -Police Probe Underway Reporter – George April Cape Town – A grim discovery at Monwabisi Beach has left the local community reeling after a lifeless body was found early this morning, showing clear signs of injury. Picture _ Google.com Law enforcement officials were dispatched to the scene after beachgoers stumbled upon the body along the … Read More “Body with Injuries Discovered at Monwabisi Beach” »

Kalksteenfontein Woman Shot Dead

Posted on July 2, 2025July 2, 2025 By The Editor
Kalksteenfontein Woman Shot Dead
Community

– Another Cape Flats Family Torn Apart While Promises Remain Empty KALKSTEENFONTEIN:- The relentless wave of violence tearing through Cape Flats communities has claimed yet another life. On Sunday morning, 46-year-old Naeema van der Vindt was shot and killed inside her boyfriend’s wendy house in Gesiggie Street, Kalksteenfontein. According to her boyfriend, 50-year-old Christopher Engelbrecht, … Read More “Kalksteenfontein Woman Shot Dead” »

Twee skietvoorvalle eis lewens in Mitchells Plain

Posted on July 2, 2025July 2, 2025 By The Editor
Twee skietvoorvalle eis lewens in Mitchells Plain
Community

13-Jarige Seun Gewond Mitchells Plain:- Twee mans is Sondagmiddag in aparte skietvoorvalle in Mitchells Plain doodgeskiet, terwyl ’n 13-jarige seun gewond is. Die eerste voorval het ongeveer 14:30 op die hoek van Metropolitan- en Trampolienstraat in Beaconvallei plaasgevind. ’n 34-jarige man is daar met veelvuldige skietwonde op die grond gevind. Nooddienste het hom op die … Read More “Twee skietvoorvalle eis lewens in Mitchells Plain” »

Posts pagination

Previous 1 … 11 12 13 Next

Recent Posts

  • CCN Reageer op Facebook Vrae
  • The R5,000 pension promise that’s sweeping social media
  • Trump Administration Escalates Pressure on South Africa
  • Community Safety Alert – Rising Break-ins
  • Agt Ongedokumenteerde Buitelandse Inwoners

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • September 2026
  • August 2026
  • July 2026
  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown