Woolworths se betaling aan twee mans vir 10 jaar Deur CCN Online JOHANNESBURG:- Dit klink amper te ongelooflik om waar te wees. Oor die afgelope dekade het Woolworths, een van Suid-Afrika se grootste kleinhandelaars, sy twee voormalige uitvoerende hoofde (CEOs) saam meer as R508,75 miljoen betaal. Dit werk uit op gemiddeld sowat R139 400 per … Read More “R140 000 per dag” »
Month: June 2026
Ahead of June 30 Protests CCN Reporter – George April Johannesburg:- Acting Police Minister Firoz Cachalia is meeting Defence Minister Angie Motshekga this morning to finalise security plans for the nationwide demonstrations scheduled for 30 June.The closed-door meeting, which began at 11:00 at the Gauteng Provincial Office, will focus on operational arrangements. Media were permitted … Read More “Police, Defence Ministers Hold Closed Meeting” »
FOR COCAINE TRAFFICKING CCN Reporting A South African woman has been sentenced to a staggering 130 years in prison by the High Court of Sierra Leone after being found guilty of multiple cocaine trafficking charges. According to court proceedings, 37-year-old Asandra Denise was arrested at Freetown International Airport after authorities allegedly discovered 365 pellets of … Read More “South African Woman Handed 130 Years” »
Ontlok kritiek van Opposisie. CCN Verslaggewer – George April Kaapstad:- Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het ‘n omstrede besluit geneem deur nie President Cyril Ramaphosa se dringende hofaansoek teë te staan nie – om die Phala Phala-impeachment-proses te stopsit nie. Dit kom te midde van ‘n hernieude fokus op die langlopende saga … Read More “Speaker Didiza se besluit in Phala Phala – Sage” »
To Repatriate Citizens from South Africa. CCN Reporter – George April In a significant humanitarian and diplomatic move, the Malawian government has received 55 buses through donor support to facilitate the voluntary repatriation of thousands of its citizens from South Africa. The first batch of eight busses arrived in Blantyre on Wednesday evening, marking the … Read More “Malawi Gets 55 Donor-Supported Buses” »
Parliament Draws a Line as Impeachment Drama Escalates CCN Reporter – George April In the rolling hills of Limpopo, a quiet game farm once symbolized President Cyril Ramaphosa’s personal success. Today, Phala Phala stands at the center of South Africa’s most persistent political storm – a saga that has become a throbbing headache for millions … Read More “Ramaphosa’s Phala Phala Headache” »
VIR SEKSUELE MISDRYWE TEEN KINDERS Verslaggewer – Isaac Cloete VIOOLSDRIFT:- Die vrou wat in die Noord-Kaap bekend geword het as die sogenaamde “Sondagskool-onnie”, is in die Springbok Streekshof swaar gestraf nadat sy aan verskeie seksuele misdrywe teen kinders skuldig bevind is.Foto – Jo Ann Klaase (45) is op 5 Junie 2026 tot altesaam 75 jaar … Read More ““SONDAGSKOOL-ONNIE” – GEVONNIS TOT 75 JAAR TRONKSTRAF” »
Twee Jong Mans Doodgeskiet -Verskeie gewond CCN Verslaggewer – George April Die toenemende geweldsmisdaad in die Wes-Kaap bly inwoners ontstel, nadat twee afsonderlike skietvoorvalle gisteraand die lewens van twee jong mans geëis het en verskeie ander mense beseer het.In Manenberg is ‘n 22-jarige man dood en vyf ander mense beseer tydens ‘n gewelddadige aanval in … Read More “Bloedige 24 Uur in die Weskaap” »
BESKULDIGDE KRY EFFEKTIEF 30 JAAR TRONKSTRAF CCN Verslaggewer – George April ATLANTIS:- Die langverwagte uitspraak in die dubbelmoordsaak van Charlie Pellis en Gavin Pietersen is Donderdag, 17 Junie 2026 in die Streekshof gelewer toe die beskuldigdes, Adrian Davids (32), beter bekend as “Apah”, en Breyton Bowers hul finale hofverskyning gemaak het.Die saak spruit uit ‘n … Read More “DUBBELE MOORDSAAK AFGEHANDEL” »
Verslaggewer – Isaac Cloete SPRINGBOK:- Die Noord-Kaapse dorp staan gereed vir wat na verwagting een van die grootste gesondheidsverwante protes-aksies in die streek in onlangse jare kan wees.Dis wanneer lede van die vakbond NEHAWU Vrydagoggend aan ‘n beskermde vreedsame optog gaan deelneem. Honderde gesondheidswerkers, insluitend verpleegkundiges, dokters, paramedici, ambulanspersoneel, algemene werkers en ondersteuners uit die … Read More “HONDERDE VERWAG BY NEHAWU SE PROTES-AKSIE IN SPRINGBOK” »