CCN Nuus Weskaap:- In die afgelope 72 uur het Shotspotter 21 skietvoorvalle in die Elsieskraal-omgewing van Manenberg opgespoor. Die LEAP Reaksie-eenheid het vinnig opgetree, en danksy intelligensieverslae kon lede ’n verdagte arresteer wat in besit was van ’n gelaaide Glock-pistool, ’n verlengde magasyn, en nog twee magasyns met in totaal 59 rondtes ammunisie. Die verdagte … Read More “’N Sukses Verhaal – “Maar ’n Sistemiese Mislukking”” »
Category: Community
Verslaggewer – George April Bothasig:- ’N E-hailing rit het Sondagoggend, 26 Oktober 2025, omstreeks 01:00 in ’n verrassende draaipunt geëindig, toe ’n onbetaalde passasier uiteindelik baie meer moes betaal as net sy ritfooi. Lede van Bothasig SAPD het ’n klagte ontvang van ’n e-hailing drywer wat beweer het dat ’n 31-jarige man van Millstraat geweier … Read More “Misdaad Betaal Nie – Betaal Drywer Eerste Keer 😂” »
LEAD TO TWO ARRESTS By CCN News Grabouw:- Two suspects were arrested in separate incidents on Monday evening, following swift police action in Grabouw and Makhaza. Members from the Caledon Public Order Policing Unit and the Makhaza Crime Prevention Unit made the arrests during routine patrols and crime prevention operations. According to police reports, officers … Read More “Targeted Police Operations in Grabouw & Makhaza” »
During Operation Shanela II in the Cape By CCN Reporter CAPE TOWN:- The continued efforts by Operation Shanela II members to curb drug-related crimes in Cape Town, led to two major arrests on Monday, 27 October 2025. During a stop-and-search operation in 5th Avenue, Ravensmead, at around 15:45, officers pulled over a vehicle driven by an … Read More “Two Arrested in Separate Drug Busts.” »
Verslaggewer – George C April Kaapstad:- Verskeie skokkende voorvalle van geweld het vandag die Wes-Kaap geruk, met vier afsonderlike insidente wat polisie en gemeenskappe in spanning gelaat het. In Firgrove, naby Somerset-Wes, is ’n vrou vroeër vanoggend noodlottig geskiet buite haar woning in Wineryweg. Volgens bronne het die polisie op die toneel gereageer waar verslae … Read More “Reeks Gewelddadige Aanvalle Skok die Wes-Kaap” »
Reporter – George April Cape Town:- A wave of violence has left several Cape communities in shock today, following four separate stabbing and shooting incidents reported across the province. In Firgrove, near Somerset West, a woman was fatally shot outside her home on Winery Road early Tuesday morning. Police officers were on scene where heartbroken … Read More “Series of Violent Attacks Shock Western Cape Communities” »
– Two illegal firearms recovered in Irvine Street operations CCN News Desk Cape Town: – In a strong show of force against gang-related crime, members of the Anti-Gang Unit (AGU) successfully recovered a stolen firearm and arrested a 38-year-old suspect during an operation in Irvine Street, Manenberg, on Saturday, 25 October 2025. Acting swiftly on … Read More “#AntiGangUnit Strikes Again” »
One Dead, Two Wounded NOMZAMO:- Authorities are currently investigating a fatal shooting that occurred this Monday evening on Hlathi Drive in Nomzamo. The incident reportedly involved a minibus taxi, in which one occupant was killed and two others wounded. According to unconfirmed reports, the taxi was targeted amid the long-running route dispute between rival associations … Read More “Fatal Taxi Shooting in Nomzamo –” »
Skool Neem Ferm Stappe om Vertroue te Herstel CCN Verslaggewing Kaapstad:- Milnerton Hoërskool, een van die stad se gevestigde sekondêre skole, is die afgelope week in beroering ná ’n video op sosiale media versprei het waarin ’n groep ouer leerders ’n jonger leerder aanrand. Die voorval het wyd reaksie ontlok, met ouers, oudleerders en die … Read More “Milnerton Hoërskool Skok ná Geweldsvoorval” »
Ná Vuurwapen – en Ammunisie Inhegtenisneming Verslaggewer – Felicity Jooste Villiersdorp:- Die waaksaamheid van lede van die Villiersdorp Misdaad voorkomingseenheid, het Vrydagmiddag gelei tot die arrestasie van vier mans en ’n vrou, nadat ’n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie in hul besit gevind is. Volgens polisiewoordvoerder was lede van die eenheid besig met misdaadvoorkomings patrollies, toe … Read More “Vyf vandag in Villiersdorp hof” »