Reporter – George C April Cape Town:- A disturbing rise in violent and deceptive crimes has shaken communities across the city this month. In Philippi, an e-hailing driver was hospitalised after a brutal robbery attack on Friday, 18 October 2025, around 12:30pm in Dyamala Street. According to police reports, the driver had arrived to pick … Read More “Crime Watch – Fake E-Hailing Calls & Rising Vehicle Theft Alarms” »
Category: Community
CCN Nuus Kaapse Vlakte:- ’N naweek van bloedige geweld het die Kaapse Vlakte in rou gedompel, met 22 mense dood en 16 ander kritiek beseer in ’n vlaag van skietvoorvalle en steekpartye. Die voorvalle het vanaf Vrydag 24 Oktober tot Sondag 26 Oktober 2025 plaasgevind. Die voorvalle het oor verskeie gebiede versprei, waaronder Mitchells Plain, … Read More “Bloedbad Naweek op Kaapse Vlakte” »
Deel van Name en Foto’s van Leerlinge Onwettig. CCN Redakteur KAAPSTAD:- Ses van die. agt leerlinge wat betrokke was by die berugte aanrandings voorval by Milnerton Hoërskool, het vandag in die Kaapstad se landdroshof verskyn op aanklagte van aanranding, met die doel om ernstige liggaamlike beserings te veroorsaak (GBH).‘N video van ’n Graad 10-leerling wat … Read More ““Milnerton Hoërskool – Waarskuwing”” »
Community Leaders Demand Answers After New Arrests CCN Online CAPE TOWN:- After yet another round of firearms seizures in the Cape Flats, frustrated community leaders are asking a question that has become all too familiar: Where are all these illegal guns coming from? This follows two separate incidents on Friday morning, 24 October 2025. Members … Read More ““Where Do All These Guns Come From?”” »
Abuse Contradicts Himself in Bail Hearing CCN Newsroom Paarl: – A 55-year-old man from Franschhoek, previously convicted of statutory rape, was back in court today, Friday October 24th, facing serious child sexual abuse and child pornography charges.His identity is withheld to protect the minors involved. He was arrested on 16 August after a video circulated … Read More “Franschhoek Man Accused of Child Sex” »
CCN Verslaggewing Suid Kaap:- George se raad het ’n groot politieke skok gekry. Met die bedanking van DA-raadslid Marchell Kleynhans, het die DA en ACDP se brose meerderheid verdwyn. En vir die eerste keer in meer as tien jaar, het geen party die stad se raad onder beheer nie. Dit beteken George is nou ’n … Read More ““George word Hung Counsel – DA se Grip Glip”” »
Verslaggewer – Isaac Cloete Springbok:- Die Nama Khoi-distrik is hierdie week in rou gedompel ná twee afsonderlike brandverwante sterftes wat binne slegs twee dae plaasgevind het.In die jongste voorval is Debbie Hollenbach (49) Maandagnamiddag tragies in haar wendyhuis in Nababeep, naby Springbok, dood toe die struktuur aan die brand geslaan het. Volgens inwoners het die … Read More “Twee Brandsterftes Skok Nama Khoi-gemeenskap” »
Reporter – Felicity Jooste Cape Town:- In a swift and coordinated operation, members of the Maitland Flying Squad, working closely with CarTrack, arrested two suspects aged 32 and 34 on Thursday morning, 23 October 2025, for possession of a hijacked vehicle and an unlicensed firearm. The action unfolded after officers responded to a hijacking complaint … Read More “Flying Squad & CarTrack Team Up to Nap Hijacking Suspect” »
Onwettige vuurwapens, ammunisie en dwelms gekonfiskeer KAAPSTAD:- Die voortdurende stryd teen die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie, het weer vrugte afgewerp toe lede van die Anti-Bende-eenheid verskeie verdagtes in hegtenis geneem het vir die onwettige besit van vuurwapens, ammunisie en dwelms. Volgens die polisie het lede Woensdagaand ‘n perseel in Horizon Court, Ottery, deursoek waar … Read More “Anti – Bende Eenheid slaan toe” »
CCN News Update Philippi East:- The South African Police Service (SAPS) in the Western Cape this Thursday morning, announced a significant breakthrough in the investigation into the killing of seven young men in Road 53, Better Life, Philippi East last Friday. Seven suspects, aged between 16 and 22, were apprehended overnight and in the early … Read More “Major Arrests in Philippi East Mass Shooting Case!” »