After 23-Year-Old Gunned Down at Petrol Station Reporter – George C. April EERSTERIVIER:- The family of 23-year-old Breyton Morgan is demanding justice after he was shot multiple times inside a car at a petrol station in Eerste River over the weekend, yet another reminder of the fear and violence that ordinary people face daily on … Read More “Cape Flats Family Demands Justice” »
Category: Community
Lessons from the Milnerton High Assault Scandal By CCN Editor – George April Cape Town:- The shocking assault at Milnerton High School that outraged the nation has taken another dramatic turn. It has now been confirmed that two of the learners involved, both members of the school’s rugby team, have had their rugby contracts terminated. … Read More “Parents – Respect, and Responsibility:” »
About School Suspensions and Youth Neglect Rise CCN News Hopefield:- Concern and frustration are mounting in the Hopefield community, following the suspension of two learners from Hopefield Primary School this morning. According to a community member, the suspensions come amid growing worries about how children are being treated and supported, both at school and within … Read More “Hopefield Parents Speak Out” »
“WE CAN’T LIVE LIKE THIS” Reporter – George April Muizenberg:- A wave of fear and frustration has gripped the Overcome Heights community, following a deadly shooting early on Monday morning, 20 October 2025. Two men were shot in the head during the incident, leaving one dead and another critically injured. The shooting took place at … Read More “Overcome Heights Community Cries Out” »
Verslaggewer – Felicity Jooste Lavender Hil:- ’n Skokkende skietvoorval in Lavender Hill op Dinsdagaand, het die kwesbaarheid van wetstoepassers en die groeiende vloei van onwettige vuurwapens op die Kaapse Vlakte opnuut onder die soeklig geplaas.Volgens die polisie is twee lede van die teenbende-eenheid (Anti-Gang Unit) geskiet en gewond toe hulle ’n voertuig agternagesit het. Die … Read More “Lavender Hill – Onwettige Vuurwapens op Kaapse Vlakte” »
And Calls for Urgent Community Respect and Accountability. CCN Reporting Cape Town:- The Steenberg Community Police Forum (CPF) has strongly condemned the shocking attack on two South African Police Service (SAPS) members in Lavender Hill. The incidents happening on Tuesday evening, 21 October 2025, which left both officers injured while responding to an incident in … Read More “Steenberg CPF Condemns Attack on SAPS Officers” »
“Die stelsel faal ons vroue,” sê aktivis Charmen Gribi Verslaggewer – Felicia Jooste ELSIESRIVIER:- Groot woede en hartseer heers ná nog ’n vrou die naweek in Elsiesrivier vermoor is. Boonop is dit die tweede voorval van vrouemoord, in die area hierdie jaar. Die slagoffer het glo reeds ’n beskermingsbevel teen haar lewensmaat gehad, maar dit … Read More “Twede Vroue Moord in Elsiesrivier Skok Gemeenskap” »
Verslaggewer – Isaac Cloete Springbok:- ’N groot wolk van hartseer hang oor Kleinzee en omliggende dorpe nadat die geliefde mynbestuurder, Johan van Rooyen, Saterdagaand tragies in ’n motorongeluk gesterf het.Van Rooyen, wat by Holgoun Mining in Kleinzee gewerk het, is dood toe die bakkie waarin hy saam met sy vriendin, Clarissa Crafford, gery het, van … Read More “Groot Skok na Dood van Gewilde Myn Bestuurder in Namakwaland” »
Tyrone McKrieling maak sy gemeenskap trots MOORREESBURG:- Donderdagaand, 16 Oktober 2025, was ’n geskiedkundige oomblik vir die nuwe Moorreesburg Hoërskool, toe die skool sy eerste diplomaplegtiheid met groot trots en vreugde aangebied het. Die saal was gevul met opgewondenheid, trots en hoop vir die toekoms, toe leerders erkenning ontvang het vir hul harde werk en … Read More “Nuwe Moorreesburg Hoërskool vier Eerste Diploma Plegtiheid” »
Castle Town & Main Road Reporter – Felicity Jooste Kaapstad:- In die vroeë oggendure van Donderdag, omstreeks 05:50, is ’n boodskap op die PNW-waarskuwingsgroep ontvang, wat ’n kaping by die Plumstead-treinstasie aangemeld het.Zone Security-reaksiebeampte Reagan Adams het onmiddellik op die voorval gereageer. Die gekaapte voertuig is later beskadig en verlate op Castle Townweg aangetref, met … Read More “Kaping & Steek Voorval – Plumstead” »