Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Category: Community

Gesin Geskok Ná Grusame Ontdekking

Posted on August 20, 2025August 20, 2025 By The Editor
Community

Van “vleis” wat Foetus blyk te wees  Verslaggewer – Felicity Jooste Delft:- ’N gesin in Wesbank is Maandagaand in skok gelaat ná ’n afgryslike ontdekking: wat hulle gedink het rou hoendervleis was, het in werklikheid ’n menslike foetus geblyk te wees.Volgens Natalie Walton,  het haar suster die “vleis” van ’n man ontvang wat gesê het … Read More “Gesin Geskok Ná Grusame Ontdekking” »

SA Van Wyk Hoërskool Jubel oor Oorvloedige Feesseënninge

Posted on August 20, 2025August 20, 2025 By The Editor
Community

Verslaggewer – Isaac Cloete NAMAKWALAND: – Die SA van Wyk Hoërskool-gemeenskap in Bergsig, Springbok, is tans in die wolke na die reuse-sukses van hul goue jubileumfees. Omdat die skool vanjaar 50 jaar as volwaardige hoërskool vier, was almal dit eens dat die mylpaal op groot skaal gevier moes word – en só het dit toe … Read More “SA Van Wyk Hoërskool Jubel oor Oorvloedige Feesseënninge” »

Just – In

Posted on August 19, 2025August 20, 2025 By The Editor
Community

Philippi:-  Chairperson of the Policing Portfolio Committee, Ian Cameron, together with DA MP Nicholas Gotsell, reportedly fell victim to a smash-and-grab incident in New Eisleben Road, Philippi-East earlier today. According to Western Cape Provincial Police Commissioner, Lt. Gen. Thembisile Patekile, suspects threw bricks at the vehicle the delegation was travelling in. Two individuals sustained injuries … Read More “Just – In” »

Provinsiale Kommissaris besoek Muizenberg en Steenberg

Posted on August 19, 2025August 20, 2025 By The Editor
Provinsiale Kommissaris besoek Muizenberg en Steenberg
Community

Na Reeks Skiet Voorvalle. CCN berig KAAPSE VLAKTE:- Die Wes-Kaapse Provinsiale Kommissaris, Luitenant-Generaal (Adv.) Thembisile Patekile, het Maandag ’n terreinbesoek aan die Steenberg- en Muizenberg-polisiegebiede gebring,  ná ’n reeks skietvoorvalle oor die naweek waarin verskeie mense hul lewens verloor het. Die besoek is deel van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se poging om verhoudinge met die … Read More “Provinsiale Kommissaris besoek Muizenberg en Steenberg” »

“Gemeenskap Staan Saam – Geregtigheid vir Charlie en Gavin”

Posted on August 19, 2025August 19, 2025 By The Editor
Community

HOPEFIELD: –  Die families van Charlie Pellis en Gavin Pietersen, wat in Augustus 2024 in Oyster Place, Atlantis wreed doodgeskiet is, doen ’n dringende beroep op gemeenskappe om hulle te steun. Berig- George April Twee verdagtes is in verband met die moorde in hegtenis geneem. Hulle het Vrydag in die Atlantis Landdroshof verskyn waar die saak … Read More ““Gemeenskap Staan Saam – Geregtigheid vir Charlie en Gavin”” »

Agt Verdagtes Vas oor Moord in Tuinroete

Posted on August 18, 2025August 20, 2025 By The Editor
Community

CCN Verslaggewing Tuinroete:- Die polisie in die Tuinroete-distrik het die afgelope naweek groot vordering gemaak met ondersoeke na verskeie moorde, en agt verdagtes in hegtenis geneem. Pacaltsdorp, George Op Saterdag, 16 Augustus 2025, omstreeks 05:20, het polisiebeamptes op ’n toneel in Voëlnesvaringstraat, New Dawn Park, gereageer. Daar is die liggaam van ’n 25-jarige man met … Read More “Agt Verdagtes Vas oor Moord in Tuinroete” »

Groot dwelmslag in Matzikama

Posted on August 18, 2025August 20, 2025 By The Editor
Community

Berig – George April Lutzville:- Die verspreiding van dwelms in die Wes-Kaap het Vrydag, 15 Augustus 2025, ’n ernstige knou gekry, toe lede van die Namaqualand K9-eenheid saam met Lutzville-speurders ’n gesamentlike operasie uitgevoer het. Tydens ’n opsporingsaksie het die lede ’n voertuig langs die pad dopgehou toe ’n vrou daaruit geklim en ’n sak … Read More “Groot dwelmslag in Matzikama” »

Swift Action by Off-Duty Officer

Posted on August 18, 2025August 20, 2025 By The Editor
Community

Leads to Arrest in Botrivier Botrivier:- A quick-thinking off-duty police officer from Caledon SAPS foiled an attempted supermarket robbery in Botrivier, Western Cape, on Friday afternoon, 15 August 2025. The officer, who was at a local barbershop, noticed three men entering a supermarket with the apparent intent to commit a robbery. He immediately contacted his … Read More “Swift Action by Off-Duty Officer” »

Northpine Armed Robbery Suspects Taken Down in Swift Action

Posted on August 18, 2025 By The Editor
Community

CCN Reporting NORTHPINE:–  Quick thinking and rapid response by SJC Armed Response officers led to the arrest of two armed robbery suspects in Burtondale Street this week. According to reports, the NCID (Northpine City Improvement District) Control Room alerted Armed Response Officer Saayman after receiving information about two armed men allegedly robbing residents in the … Read More “Northpine Armed Robbery Suspects Taken Down in Swift Action” »

Polisie Slaan Toe met Drug en Koper Diefstal Vangs

Posted on August 16, 2025 By The Editor
Community

Berig – Felicity Jooste KNYSNA:- ’N blitsige reaksie op inligting uit die gemeenskap het Woensdagaand, 13 Augustus 2025, tot groot sukses gelei, toe Knysna-polisie dwelms ter waarde van sowat R90 000 tydens ’n misdaad bekampings operasie gekonfiskeer het. Lede van die Knysna Misdaad voorkomingseenheid het inligting opgevolg en ’n houer wat as ’n barbierwinkel gebruik … Read More “Polisie Slaan Toe met Drug en Koper Diefstal Vangs” »

Posts pagination

Previous 1 … 27 28 29 … 58 Next

Recent Posts

  • Ramaphosa’s Phala Phala Headache
  • “SONDAGSKOOL-ONNIE” – GEVONNIS TOT 75 JAAR TRONKSTRAF
  • Bloedige 24 Uur in die Weskaap
  • DUBBELE MOORDSAAK AFGEHANDEL
  • HONDERDE VERWAG BY NEHAWU SE PROTES-AKSIE IN SPRINGBOK

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown