Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Treindiens Onderbreking

Posted on October 16, 2025 By The Editor
Community

Vertraging en Tegniese Probleme Tussen Klapmuts en Muldersvlei

Media verklaring

Kaapstad:- Pendelaars wat vanoggend met die trein reis tussen Wellington en Kraaifontein, moet ekstra reistyd in ag neem, nadat ’n vragtrein vroegoggend by Klapmuts vasgeval het.

Volgens ’n Service Advisory-verklaring is die goedertrein T3500, wat om 04:05 van Wellington na Kraaifontein vertrek het, vertraag en het dit ’n vertraging van sowat 20 tot 30 minute veroorsaak.

Kort daarna is ’n tweede kennisgewing uitgereik waarin bevestig is dat daar ook ’n oorhoofse elektriese probleem tussen Klapmuts en Muldersvlei ontstaan het. Gevolglik is die Wellington/Kraaifontein-treindiens tydelik opgeskort.

Pendelaars is versoek om alternatiewe vervoer reëlings te tref totdat die probleem opgelos is.

“Ons vra om verskoning vir enige ongerief en waardeer u begrip,” lui die verklaring.

Verdere opdaterings oor die herstelwerk en hervatting van die diens sal aan pendelaars gekommunikeer word sodra dit beskikbaar is.

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: ’N Jaar later – Historiese Riethuisie wat Stadig Vergaan
Next Post: Calvyn Protestantse Kerk (CPK) vier 75 Jaar van Geloof en Volharding ❯

You may also like

Community
CCN Crime Watch Update
November 19, 2025
Community
Heroic Rescue Unfolded
April 4, 2025
Community
Dana Bay Fire Update:
November 26, 2025
Community
Community Spirit Shines on Steenberg High
September 2, 2025

Recent Posts

  • Western Cape Police Bust Bogus Rica Agent
  • CCMA gee Partye verdere tyd ná aanlynvergadering
  • Betaal Suid Afrika se Klein Dorpies
  • Gru-ongeluk Eis Vier Familielede
  • NPA kry 24 Lewenslange Vonnisse

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • August 2026
  • July 2026
  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown